![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 25 of 288 matches in All Departments
Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik – dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leër op te staan. Want die Korsikane hou vol dat hulle net ’n Korsikaan as keiser sal aanvaar … Asterix in Korsika is die 20ste boek in die gewilde Asterix-reeks.
In hierdie album neem Asterix en Obelix deel aan die groot Trans-Italiese wawedren. Alle volke van die Bekende Wêreld kan deelneem. Die gunstelingdeelnemer is die auriga van Rome: die gemaskerderde grote Coronavirus! Olyfolie op die pad en ’n gepeuter aan padaanwysings is enkele van die uitdagings wat die deelnemers moet trotseer, maar Asterix en Obelix was nog altyd opgewonde oor ’n lekker resies. Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.
One beautiful spring morning, a stranger appears in the Gaulish village. He's from Lusitania, the sun-drenched land to the west of Hispania which is also under the Roman Empire's thumb. This former slave, who first featured in The Mansions of the Gods, has come to ask our indomitable Gauls for help because he knows about the Magic Potion and its powerful effects. And so begins another adventure for Asterix and Obelix!
Pandimonium en opstand wink op die horison! Die berugte Galliese hoofman Vercinegetorix se dogter word deur die Romeine gesoek. Sy gaan kruip weg in 'n klompie ontembare Galliërs se dorpie - die enigste plek waar sy veilig is. Natuurlik sorg hierdie tienermeisie, Adrenalien, vir naelbytoomblikke! Die Vercingetorix Se Dogter is die 38ste boek in die gewilde Asterix-reeks.
Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia. Allamapstix en Spoggerix kan egter nie help om te wedywer nie en dit loop uit op 'n uitnodiging van Allamapstix: Spoggerix kan 'n bredie wat gekrui is met lourierblare uit Caesar se lourierkrans by hulle kom eet! Dit beteken Asterix en Obelix moet Rome toe om die lourierblare te gaan kry. In Rome verkoop hulle hulself as slawe om naby aan Caesar te kom. Sal hulle met die slaaf Copineenmus kan ooreenkom om die lourierkrans met 'n vinkelkrans te ruil?.
Toe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van ’n
Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die
herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is
baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.
Julius Caesar wend hom tot sielkundige oorlogvoering ... Ignasius Vullus, die Romeinse agent, maak moeilikheid en onder die Galliers en probeer hulle beinvloed om mekaar van verraad te verdink. Het Asterix regtig die geheim van die towerdrankie aan die Romeine verkoop? Sal Asterix, Obelix en Kasterolix die glibberige Ignasius Vullus kan uitoorle en vrede in die dorpie herstel? Asterix en die groot moles is die 15de boek in die gewilde Asterix-reeks.
Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in ’n teaterproduksie en beroof selfs ’n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul? Asterix en die koperpot is die 13de boek in die gewilde Asterix-reeks.
Die atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die Galliërs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie? Asterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.
Jare gelede is Vercingetorix by Alesia verslaan en Gallie is amptelik oorwin...'n teer onderwerp waaroor die Alesiers (of sal ons se Alesjiers) nie graag praat nie. Tydens hierdie oorwinning het Vercingetorix sy skild aan Caesar se voete neergewerp (letterlik), en sedertdien is dit nooit weer gesien nie...En word dit dus 'n gesogte voorwerp waarna nie net Caesar nie, maar ook ons Galliese helde soek. Hulle soektog neem hulle na interessante plekke en elkeen het 'n storie om te vertel oor wat van die beroemde skild geword het. Hul begin te wonder of hul ooit in die regte hoop houtskool soek! Dalk is die skild nie so ver weg van hulle soos hulle dink nie...
Julius Caesar is vasbeslote om Asterix-hulle se woud te ontbos en te omskep in 'n moderne woonkompleks vir die Romeine met die naam die speelplek van die Gode. Cosinus is die talentvolle jong argitek wat die projek onderneem en hy dryf die slawe om die bome uit te trek en te begin bou. Eers probeer Asterix-hulle die bouproses verhinder, maar besef dat die slawe benadeel word. Die Speelplek van die Gode word gebou en die Romeine trek in. Hoe gaan die Galliers hul geliefde woud met wildevarke terugkry?
Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ’n oeros baklei en die nukke van die astrante Pepe trotseer ... Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks.
Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op 'n keer en dwaal rusteloos rond. Die druide sien 'n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier – en Obelix is dolverlief. Ongelukkig is Tierlantyn reeds verloof, en baie hartseer, want haar verloofde, Melodramatix, het as legioensoldaat in Afrika soek geraak. Natuurlik bied ons helde, gebroke hart maar dapper gemoed, die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.
Positive thinking has invaded our favorite Gaulish village. And Asterix is positive it's because the Romans are up to no good! Will poetic language and optimism be enough to defeat our heroes Asterix, Obelix, and their magic potion?
In Asterix and the Picts Asterix and Obelix rescue a mysterious Pict named MacAroon and must journey to Caledonia, now Scotland, to return him to his lady love. However, the treacherous chieftain, MacCabeus, plans to marry her and claim the throne - with the help of the Romans! In Asterix and Obelix's Birthday, the pair celebrate their 50th birthday with adventures around the world and well-wishes from friends including Edifis, Panacea and the pirates. In Asterix and the Missing Scroll, Caesar has finished writing the history of his campaigns in Gaul but his version of events don't seem quite right. Can the Gauls make sure the truth is revealed in time?
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum...
Britannie is in die mag van die Romeine, maar een dorpie bied nog dapper weerstand. Hulle posisie is egter benard. Asterix en Obelix is natuurlik gretig om te help en hulle reis met ’n vaatjie vol van Kasterolix se brousel saam met Sturefax, 'n kleinneef van Asterix, na Britannie. Hulle trotseer mis, reen, lou garsbier en gekookte wildevark met kruisementsous. Ongelukkig verloor hulle die vat met towerdoepa en dit is ’n stryd teen die Romeinse goewerneur Cosus Oppiprimus oor wie eerste die vat in die hande gaan kry...
Op ’n stormagtige nag arriveer ’n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy ’n waarsêer is en voorspel dat mooiweer sal volg ná die woeste storm – en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix ’n regte waarsêer of ’n bedrieër? Asterix en die waarsêer is die 19de boek in die gewilde Asterix-reeks.
Quaestor Claudius Sinusitus is op die punt om die Romeinse goewerneur Oppus Dissevirus se duistere geldsake aan die lig te bring, maar hy word vergiftig. Sinusitus roep Kasterolix se hulp in en Asterix en Obelix moet na Helvesie reis om ’n skaars blom te gaan pluk wat Sinusitus se lewe sal red. Bankkluise, koekkoekuurglase, ’n gejodel en gate in die kaas sorg dat Asterix en Obelix die kultuur in Helvesie ten volle beleef.
'n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix, die druide, se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie – of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie. Asterix en Obelix word afgevaardig om al die pad Lutetia toe te reis om ’n nuwe sekel te gaan koop... maar die paadjie daarheen loop natuurlik nie sonder avontuurlike kronkels nie.
In this special collectors’ edition, the first five Asterix stories are collected in one fabulous luxury volume. In ASTERIX THE GAUL, we join Asterix, Obleix and co as they try to defend one small village in Gaul from the mighty legionaires of Rome who surround them. In ASTERIX AND THE GOLDEN SICKLE, disaster strikes the Gaulish village as Getafix the druid has broken his golden sickle which means no more magic potion. In ASTERIX AND THE GOTHS, Getafix is kidnapped by the Goths so Asterix and Obelix have to ride to the rescue. In ASTERIX THE GLADIATOR, Julius Caesar plans to throw the captured Cacofonix to the lions. Asterix and Obelix enlist as gladiators in order to rescue him, and teach their colleagues some interesting new tricks. In ASTERIX AND THE BANQUET, the Romans build a barricade around the Gaulish village. But Asterix and Obelix break out and travel the entire country, collecting local specialities along the way. |
You may like...
The Oxford Handbook of Human Development…
Lene Arnett Jensen
Hardcover
R7,993
Discovery Miles 79 930
Handbook of Disruptive Behavior…
Herbert C. Quay, Anne E. Hogan
Hardcover
R4,526
Discovery Miles 45 260
Human Development - A Life-Span View
Robert Kail, John Cavanaugh
Paperback
Ethical Issues in Mental Health Research…
Kimberly Hoagwood, Peter S. Jensen, …
Hardcover
R4,229
Discovery Miles 42 290
The Oxford Handbook of Children's…
Patricia Shehan Campbell, Trevor Wiggins
Hardcover
R4,709
Discovery Miles 47 090
International Review of Research in…
Robert M. Hodapp, Deborah J. Fidler
Hardcover
R4,511
Discovery Miles 45 110
Human Development - A Life-Span View
Jacomien Muller, Robert Kail, …
Paperback
R942
Discovery Miles 9 420
Developmental Neuropsychology - A…
Vicki Anderson, Elisabeth Northam, …
Paperback
R1,451
Discovery Miles 14 510
|