![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
Trippel is baie ongelukkig omdat hy nie soos ander trapsoetjies van kleur kan verander om te wys hoe hy voel nie.
Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing in plaas daarvan om te brul – en dit werk!
Trippel ontmoet twee nuwe maats wat sy hulp nodig het
Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim.
|
You may like...
Cognitive Psychology - EMEA Edition
E. Bruce Goldstein, Johanna C. van Hooff
Paperback
|