0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Kom Ons Praat Oor Die Huwelik (Afrikaans, Paperback): Heinz Winckler, Alette Winckler Kom Ons Praat Oor Die Huwelik (Afrikaans, Paperback)
Heinz Winckler, Alette Winckler 2
bundle available
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) In Stock

Heinz en Aletté Winckler, een van Suid-Afrikas se mees glansryke paartjies, is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer. Hierdie boek probeer paartjies bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees.

Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies.

Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.

Lewensgids vir Mans (Afrikaans, Paperback): Heinz Winckler Lewensgids vir Mans (Afrikaans, Paperback)
Heinz Winckler
R300 R219 Discovery Miles 2 190 Save R81 (27%) Pre-order

Lewensgids vir mans, Heinz Winckler se nuwe boek, is geskryf vanuit ’n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by mans van alle ouderdomme sal vind.

Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord sę oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in mans se daaglikse lewens. Heinz gesels met die leser soos ’n goeie, wyse vriend. Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat mans se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van manwees aan.

Van die onderwerpe wat bespreek word is ‘Hoe om die beste JY te wees’, ‘Hoe om ’n goeie vriend te wees’, ‘Hoe om ’n goeie jong student te wees’, ‘Hoe om die beste getroude man te wees’, ‘Hoe om ’n goeie pa te wees, ‘Hoe om sosiale media te benader’, ‘Hoe om finansies te hanteer as individu/getroud/gesin’ en vele meer.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Bestway Spider-Man Beach Ball (51cm)
R50 R45 Discovery Miles 450
Butterfly A4 80gsm Paper Pad - Designer…
R70 Discovery Miles 700
Rogz Lounge Walled Oval Pet Bed (Navy…
R625 Discovery Miles 6 250
Golf Groove Sharpener (Black)
R249 Discovery Miles 2 490
Shield Engine Cleaner - Solvent Based…
R49 R45 Discovery Miles 450
The Lion King - Blu-Ray + DVD
Blu-ray disc R344 Discovery Miles 3 440
Mixtape Automatic Folding Washing…
R890 R544 Discovery Miles 5 440
ShooAway Fly Repellent Fan (Black)
 (6)
R299 R259 Discovery Miles 2 590
Elecstor 30W In-Line UPS (Black)
 (1)
R1,099 R699 Discovery Miles 6 990

 

Partners