Heinz en Aletté Winckler, een van Suid-Afrikas se mees glansryke paartjies, is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer. Hierdie boek probeer paartjies bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees.
Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies.
Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Meh
Wed, 29 Jun 2022 | Review
by: JLEEE J.
Ekt die boek gekry maar op bladsy 10 opgehou lees. Nee wat, daar is beter alternatiewe. Hulle is gans te vol van hulle self
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)
My review
Thu, 22 Sep 2022 | Review
by: Carlisle Johnson
no review
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)