0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Die Gevaarlikste Boek Op Aarde (Afrikaans, Paperback): Hugo De Wet Die Gevaarlikste Boek Op Aarde (Afrikaans, Paperback)
Hugo De Wet
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 22 working days

Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswęreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . . 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

Die Gevaarlikste Speletjie Op Aarde (Afrikaans, Paperback): Hugo De Wet Die Gevaarlikste Speletjie Op Aarde (Afrikaans, Paperback)
Hugo De Wet
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) View more sellers Ships in 5 - 22 working days

Mario is die skool se rekenaarspeletjiekampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke węreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kiesjoueieavontuurstorie propvol avontuur en naelbytaksie!

Grilgrypers 2: Web van die Mummie (Afrikaans, Paperback): Hugo De Wet Grilgrypers 2: Web van die Mummie (Afrikaans, Paperback)
Hugo De Wet
R199 R178 Discovery Miles 1 780 Save R21 (11%) Ships in 5 - 22 working days

Pippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die karoo verlaat om ’n nuwe skooljaar in ’n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van ’n meisie in ’n bergskeur op die plaas ontdek. Is dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? Tot Pippa se skok, is haar nuwe kamermaat gaande oor spinnekoppe. En hoekom voel dit asof die mummie haar skool toe gevolg het?

Die Ongelooflikste Sending - Kies Jou Eie Avontuur (Afrikaans, Paperback): Hugo De Wet Die Ongelooflikste Sending - Kies Jou Eie Avontuur (Afrikaans, Paperback)
Hugo De Wet; Illustrated by Elanie Bieldt
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Om ’n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg – maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer Heinrich se beste vriend probeer steel, is dit net een te veel. Voor Heinrich iets daaraan kan doen, word hy en Conrad saam weggevoer na ’n Bybelse ryk vol wonderwerke en gevaar, en skielik is daar ver belangriker dinge op die spel: hulle lewens. Kan Heinrich en Conrad hulle verskille oorkom en saam die regte keuses maak om weer by die huis te kom?

Hierdie kies-jou-eie-avontuurverhaal deur die meesterlike De Wet Hugo vat lesers saam op ’n ongelooflike sending. Die verhaal is gebaseer op verskeie geliefde Bybelverhale.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Cravings: Hungry for More
Chrissy Teigen Hardcover  (2)
R585 R530 Discovery Miles 5 300
Better Choices - Ensuring South Africa's…
Greg Mills, Mcebisi Jonas, … Paperback R350 R317 Discovery Miles 3 170
The Test Kitchen
Luke Dale-Roberts Hardcover R1,500 R1,194 Discovery Miles 11 940
Ethics Codes, Corporations and the…
Wesley Cragg Hardcover R4,683 Discovery Miles 46 830
Keto Lifestyle: Simple
Hendrik Marais Paperback R380 R339 Discovery Miles 3 390
Business Cases From South African…
Cecile Nieuwenhuizen Paperback R288 Discovery Miles 2 880
The Legend Of Zola Mahobe - And The…
Don Lepati, Nikolaos Kirkinis Paperback  (1)
R480 Discovery Miles 4 800
Budget Air-Fryer Cookbook - 101 Tried…
Jenny Tschiesche Paperback R250 R223 Discovery Miles 2 230
Learned By Heart
Emma Donoghue Paperback R385 R349 Discovery Miles 3 490
Suspects
Danielle Steel Paperback  (3)
R340 R308 Discovery Miles 3 080

 

Partners