![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 17 of 17 matches in All Departments
Smag jy na ’n outentieke belewenis van die Heilige Gees? As daar ooit ’n tyd was dat die Heilige Gees nodig is in die kerk en in die lewe van die gelowiges, is dit sekerlik vandag. En as die Heilige Gees ooit gewillig was om hierdie behoefte en leemte te vul, is dit vandag! In In Gees en in Waarheid ondersoek Isak Burger die Persoon en werking van die Heilige Gees van Ou-Testamentiese tye af tot nou toe. Hy kyk na aspekte soos die Persoon en simbole van die Gees, hoe Hy betrokke was by Jesus se aardse bediening en die Vroeë Kerk, vervulling en salwing met die Gees, en tekens en gevolge van vervulling met die Gees. Ons leef in ’n tyd waarin daar wêreldwyd ’n uitstorting is van die Gees soos nog nooit tevore nie. In Gees en in Waarheid is bedoel vir elke gelowige wat smag na ’n outentieke belewenis van die derde Persoon van die Drie-eenheid.
Sien God Se Teenwoordigheid Elke Dag In Ons Lewe Raak
Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Groot wonderwerke, soos genesing
van terminale siekte en kreupelheid?
50 skrywers skryf saam om vrae rondom die kerk, geloof en God te beantwoord en gee ook opinies oor hoekom kerke leeg loop ... Sominge gelowiges voel dat ander Christene hulle met ‘n valkoog dophou. Hulle het ‘n vrees vir die kerk se hoë standaard en hulle dink net perfekte mense hoort daar. Baie het al negatiewe ondervindings gehad en seergekry en is liefdeloos behandel. 50 skrywers het saamgespan en deel hulle wysheid oor Christenskap en sal jou nuut laat dink oor kerkwees en wat dit regtig betek om Jesus te volg
Elke mens het deel aan twee wêrelde: die fisiese wêreld waarvan jy jou
met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswêreld waarvan ’n mens nie
langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die
bestaan van hierdie geesteswêreld ontken, beteken beslis nie dat dit
nie bestaan nie of dat ons nie deel is daarvan nie.
ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE GOD GEBEUR NIE NET IN DIE KERK NIE ... Is jy bekommerd oor jou familie? Sukkel jy met skuld, huweliksprobleme, verslawing of jou gesondheid? Is jy gestres en kan jy nie meer die Here se seëninge raaksien nie? Asem dan die woorde in hierdie boek in soos die asem van God wat nuwe lewe in jou bestaan blaas. Lees wie die Here is, waarvan Hy hou en hoe Hy mense verras. Jy leer net ’n deeltjie van Hom regtig ken deur wat jy ervaar. Nou kan jy ’n klomp hartsopenbaringe bymekaar sit, en ’n groter prentjie geteken kry in jou binneste. Aangename kennis, Here is ’n program op Radiokansel wat soggens vroeg uitgesaai word. 50 verstommende getuienisse is nou in boekformaat beskikbaar, sodat jy kan lees wat beroemdes en mense wat jy nie ken nie uit hulle geloofsharte vertel. WARE VERHALE, OPREGTE MENSE, WARE HOOP.
Death and life thereafter tells what a believer can expect during death and life after death, according to the Bible. The book unveils the many secrets and mysteries of death. It also speaks out against unbiblical beliefs.
Die mense wat my die meeste teleurgestel het, is kerkmense. Ek het hoë verwagtings gehad dat ek in die kerk welkom sou wees, net soos ek is. Presies die teenoorgestelde het gebeur! Ek weet nie of ek nog in Jesus kan glo as dit is hoe sy volgelinge optree nie.” Te veel mense word deur die Christelike godsdiens teleurgestel en kom dan nie by Jesus Christus uit nie. Kom ontmoet die ware Jesus! Leer Hom in hierdie boek ken as die beginpunt van jou geluk, selfvertroue en innerlike vrede. Ervaar die liefde, genade en vergifnis wat Hy kan gee omdat Hy God is. Dit is net Hy wat alle pyn en seerkry kan genees. By Hom is alle mense welkom. Hy kyk nie na mense se status of die prestasies wat hulle behaal het nie. Jesus is méér laat die historiese Jesus van die Bybel voor mense van vandag gestalte kry. Dit is nie ’n volledige geskiedenis van sy lewe en werk nie, maar lig die hoogtepunte uit sodat Jesus ’n groter werklikheid in mense se lewens kan word. Mense het God nodig – nie skynheilige godsdiens met uitputtende voorskrifte nie. Die dinge wat gelowiges doen wat mense van Jesus af weghou, word daarom in liefde uitgewys, nie as veroordeling nie, maar as aanmoediging vir almal wat waarlik die kerk van Jesus wil wees om Hóm vir die wêreld te wys.
Die gedagte aan die hemel as 'n plek in die lug, erens daarbo, pas natuurlik nie lekker in ons modern wereldbeeld nie. Ons weet vandag, in teenstelling met die mense van eeue gelede, dat die aarde nie plat is en op pilare staan nie. Vandag weet ons die aarde is rond en dat die hemel nie maar erens ver bokant ons is nie. Bo is tog vir hulle in die teenoorgestelde rigtings as wat bo vir ons is.
Jou geloofsgroei Bybelgids is saamgestel om jou grootste geloofsvrae te beantwoord en praktiese oplossings te gee. In hierdie boek word 50 geloofsgroeitemas volledig ondersoek en sal jy God se hart oor 'n onderwerp ontdek. Dit gee jou ook praktiese "hoe om" - raad wat jou geloofslewe van nutteloos sal verander in 'n kragtige geloof wat berge kan versit. Dit sal jou gedagtes vernuwe, jou geloof versterk en jou toerus om ook iets vir ander te beteken. Al die harde naslaanwerk is klaar vir jou gedoen. Gaan soek net onder die alfabetiese lys na die antwoord waarna jy soek, soos byvoorbeeld: besluite, drome, geluk, konflik, oorwinning of selfaanvaarding. Die Bybel is 'n skatkis vol kennis, hoop en geloofsinspirasie, maar soms verdwaal ons tussen al die inligting. Jou geloofsgroei Bybelgids is die ideale hulpbron om saam met jou Bybel te gebruik - vir jou persoonlike Bybelstudie, maar ook in groepe. Dit is die onontbeerlike kaart wat jou gaan help met al jou geloofsvrae.
With thousands of copies already sold, this title touched believers. There are two inescapable realities: Life is short and death is certain. And there are few people who can honestly say they are not interested in what awaits them after death. Whether we feel uncomfortable or light-hearted about the topic - deep inside we know that death is not the end. The story of the rich man and Lazarus is a well-known one. The author of this title has already moved by this passage early in his ministry, and the Holy Spirit revealed certain profound truths to him about this passage. In the first 5 minutes after death, Isak Burger shares his message of life after death. Why five minutes after death? Because during these first few moments after death everyone of us will finally realize that what we believed throughout this life was either worthwhile or not. In relevant places in the title, specific questions are asked to get the readers' thoughts going. Space is provided for readers to write down their own thoughts, which makes this title an excellent Bible study aid for individuals and groups. May the message contained in this title also impact upon your life in such a meaningful way that you too may know that you will be in God's arms within the first five minutes after your death.
In the first 5 minutes after death, the author shares his message of life after death. Why five minutes after death? Because during these first few moments after death every one of us will finally realise that what we believed throughout this life was either worthwhile or not.
|
You may like...
Careers - An Organisational Perspective
Dries A.M.G. Schreuder, Melinde Coetzee
Paperback
(1)R643 Discovery Miles 6 430
Dewey's Logical Theory - New Studies and…
F. Thomas Burke, D.Micah Hester, …
Hardcover
R2,152
Discovery Miles 21 520
The Oxford Handbook of American Islam
Yvonne Y. Haddad, Jane I Smith
Hardcover
R4,692
Discovery Miles 46 920
Ystervuis Uit Die See - Uiters Geheime…
Arne Soderlund, Douw Steyn
Paperback
|