|
Showing 1 - 5 of
5 matches in All Departments
Assessment and learning are inextricably intertwined, as assessment
determines whether learning is taking place, what learning took
place, and what learning still needs to take place. Assessors are
constant companions of learners throughout their lives, shaping
their learning pathways and even determining the pace of their
learning. They regularly have to make important decisions that will
influence their learners' futures. The educator as assessor
describes the assessment journey and provides information and
guidelines to make the journey easier. The educator as assessor
introduces a wide variety of themes and issues around assessment
from grades R to 12 of a learner's life. There are sections
covering the Foundation Phase, the Intermediate and Senior Phase,
FET for schools and FET for Technical and Vocational Education and
Training. Contents include the following: Assessment versus
evaluation; Observation as an assessment tool; Professional ethics
and confidentiality; Red flags to note in the Preschool and
Foundation phases; Curriculum assessment policy statements (CAPS);
Assessment and multiple intelligences; Purpose and principles of
assessment in FET for schools; Recording and reporting learner
performance.
Assessering en leer is onlosmaaklik vervleg, aangesien assessering
bepaal of leer plaasgevind het, watter leer plaasgevind het en
watter leer nog moet plaasvind. Assesseerders is konstante
metgeselle dwarsdeur leerders se lewens, wat die leerpad en die
leertempo bepaal. Assesseerders moet dikwels besluite neem wat die
leerders se toekoms kan rig. Assessering in Opvoedkunde beskryf die
reis van assessering en verskaf waardevolle inligting en riglyne om
die pad makliker te maak. Assessering in Opvoedkunde stel 'n
verskeidenheid temas en uitdagings betreffende assessering in Graad
R tot Graad 12 bekend. Daar is afdelings vir onderskeidelik die
Grondslagfase, Intermediere Fase, Senior Fase, Verdere Onderwys en
Opleiding vir skole en Verdere Beroepsonderwys en Opleiding. Die
inhoud sluit die volgende in: Assessering volgens die KABV;
Assessering gedurende die verskillende fases in die skool;
Assessering vir TBO; Assessering teenoor evaluering; Observasie as
'n instrument vir assessering; Professionele etiek en
vertroulikheid; Waarskuwingstekens gedurende die Voorskoolse
tydperk asook die Grondslagfase; Assessering en verskillende
intelligensies; Doelwitte vir en beginsels van assessering;
Rekordhouding en rapportering van prestasies. Professor Johann
Dreyer is werksaam aan die Universiteit van Suid-Afrika en het
reeds duisende studente voorberei om hulle rol as assesseerders te
vervul. Hy bied ook 'n assesseringskursus vir dosente by Unisa en
ander universiteite aan. Hy is lid van die Assessors' Standards
Generating Body, en het verskeie assesseringskursusse ontwikkel,
help ontwikkel, en aangebied.
|
You may like...
Last Seen Alive
Gerard Butler, Jaimie Alexander, …
DVD
R93
Discovery Miles 930
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R310
Discovery Miles 3 100
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R310
Discovery Miles 3 100
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.