|
Showing 1 - 3 of
3 matches in All Departments
|
Jonkvrou (Afrikaans, Paperback)
Jean-Claude Van Rijckeghem, Pat Van Beirs; Translated by Daniel Hugo
bundle available
|
R75
Discovery Miles 750
|
Ships in 4 - 8 working days
|
In haar eie woorde vertel Marguerite van haar wilde rooi hare, van
Willem wat 'n meester is in die soenkunde, van Roderik uit wie se
mond sy ’n tand geslaan het, van die monnik Zannekin wat stink soos
'n varkhok, van die vrye stad Brugge met sy knarsende uithangborde,
van haar moeder se boeke met hul smagtende liefdesverhale, van die
rooi sweertjies op haar toekomstige eggenoot se gesig en van die
haat vir haar bloedeie vader.
|
Galgmeisie (Afrikaans, Paperback)
Jean-Claude Van Rijckeghem, Pat Van Beirs; Translated by Daniel Hugo
bundle available
|
R77
Discovery Miles 770
|
Ships in 4 - 8 working days
|
Antwerpen 1582: Die veertienjarige dief en inbreker Gitte
Niemandsdogter word deur 'n stadswagter gearresteer, en sy word ter
dood veroordeel. Sy ontsnap net-net aan die galg deur die
onderbalju daarvan te oortuig dat haar pa 'n Spaanse hertog is. Hy
is boonop die raadgewer van koning Filips die Tweede. Die
Nederlande is in oorlog met Spanje, en in ruil vir haar lewe moet
Gitte spioeneer vir die Nederlandse prins van Oranje. Sy gaan na
Sevilla en sal al haar lis en vernuf moet aanwend om die hertog se
strategiese seekaarte te steel. Maar hoe langer Gitte in Sevilla
is, hoe meer hou sy van die stad en van die hertog. Wanneer sy die
elegante don Domingo ontmoet, raak sy dolverlief. Sy probeer alles
in haar vermoe om van haar opdrag ontslae te raak...
Eighteen-year-old Constance is not interested in marriage or in
being a "young lady." But for a young woman coming of age in the
early 1800s, that's just about all that's available to her. When
her parents arrange her a marriage with a man more than twice her
age, she's powerless to resist. Stance couldn't possibly find her
newfound husband less appealing, but what can she do? Here's what:
Four months into the marriage, she can slip out of their bed in the
middle of the night, and she can put on his clothes. She can look
in the mirror and like what she sees. She can sneak out of the
house before dawn and visit the baker's scrawny son, who has just
been drafted into the army, and offer to take his place. Vive
l'Empereur! Hot on Stance's tail all the while is her younger
brother Pieter, determined to bring Stance back home to Ghent where
she belongs. (The battlefield is no place for a young lady, after
all.) Ironhead, or, Once A Young Lady is the riotous and powerful
story of a fierce renegade, and the silly men who try to bring her
down.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.