|
Showing 1 - 25 of
81 matches in All Departments
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer.
Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
|
Various Artists - Stars of Classical (CD)
Various Artists, Emmerich Kalman/Franz Lehar/Johann Strauss II, Francesco Sartori, Andrew Lloyd Webber, Leonard Cohen, …
|
R56
Discovery Miles 560
|
Ships in 10 - 20 working days
|
Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder ... en kamma-seerower! Hoe
dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel,
eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde ... Pasop net as hy
sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek dan roof en
plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind
uit waarom die vulkaan verstop is ... Maak net gou, voordat Pappa
die hele plek platskiet!
|
Various Artists - Waltz (CD, Boxed set)
Johann Strauss Ii, Josef Strauss, Orchestra Vienna Volksoper, Slovak State Philharmonic Orchestra, Kosice, Carl Michalski, …
|
R146
R136
Discovery Miles 1 360
Save R10 (7%)
|
Ships in 10 - 20 working days
|
13-year-old Leo Jantjies loves playing Theatre of Gods and Heroes (TOGAH). He’d play all day and night if he could – if it weren’t for nuisances like school and chores.
When a clip of Leo playing TOGAH goes viral, he doesn’t expect to get a call from a pro team wanting to recruit him for the Esports World Championship in Paris.
But soon Leo, his best friend Fiks, and his sister Lauren jet off to Europe for an adventure none of them thought was possible.
"Feliks het gelukkig in Boek 1 sy klein maatjie, Matroos Muis geind
nadat die soek geraak het in Storieland ... maar sy geliefde skip,
die Skattejag is intussen gesteel deur Kaptein Klou! Tiengelieng
die koperfeetjie help Feliks om verder deur die stories te soek na
sy skip. Hulle los die raaisel op van Die Seuntjie in die Toring en
Feliks ontmoet iemand baie spesiaal in Reenboogfeetjie se Nuwe
Vriend. Dalk vind hulle die keer eindelik die skat aan die einde
van die reenboog ..."
"Dis weg! Dis weg!" kerm Talienkie tussen die trane deur. "'n Dief,
'n gemene, wrede dief in Droombos wat ons nog almal of wag, dalk is
dit die grondmonster". Diep, diep in die hart van Droombos, daar
waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar
kindertjies net in hul drome kan kom, gebeur allerhande dinge in en
om Ou Knoetsboom in hierdie splinternuwe eg Afrikaanse reeks.
Flinty Fakebeard is a clever inventor ... and play-pirate! He has
to be! His daddy is the fearless Captain Fakebeard! Well, actually
Daddy is rather sweet and loving ... Just watch out when he puts on
his fake beard, eye patch and wooden leg then you better hide
your treasure! Sail along to Ice Island as Flinty tries to unblock
the volcano. But hurry, before Daddy shoots the place to bits and
pieces!
A long, long time ago in Story Land, captain Felix Fox and his
little friend, Matelot Mouse, sailed around high, high above the
clouds on their ship, Treasure Hunt, looking for the treasure at
the end of the rainbow. But one day something very strange happened
... Join Felix Fox as he looks for Matelot Mouse in the stories ...
and get to know the Index Forest, the Four Musicians, the Ugly
Duckling and dark and gloomy Redel with its stone forest and the
sleeping Summer Tree.
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar
sommer net ouma Mollie noem â die grootse moeilikheidmaker op
Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan
sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak? Maar,
wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.
Ons eie Kleuterbybel bied kinders die bekendste, mees geliefde
Bybelverhale, met die besonderse illustrasies van Johann Strauss, een
van Suid-Afrika se voorste illustreerders. Dié verhale strek vanaf die
Skepping tot die belofte van die nuwe hemel en die nuwe aarde. Dit is
'n onontbeerlike toevoeging tot jong kinders se geloofsvorming en sal
'n kosbare skat in elke huishouding word. Dié klassieke Afrikaanse
Kleuterbybel met sy uitstekende skrifgetroue teks is geskik vir
saamlees en selflees.
Ben doesn’t like going to school. The other kids are mean to him and he
doesn’t have any friends! But then his mom tells him that Jesus loves
him and that he is very special. The next day the teacher announces
that they’re going to have a concert! Maybe this will be his
chance to finally make friends …
Zuléka Smit’s touching story about the difficulties of going to school
for the first time is based on her many years in education, as well as
her experiences with her own kids.
Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle
graad, en sy weet dit. Natalie wil hę hulle moet resies hardloop. En sy
kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hę. Bloedrooies
met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele węreld! Met sulke
skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan
gebeur as hy per ongeluk ’n paar superherotekkies aantrek en dan
moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer
enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ...
Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die
Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef
Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van
vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar
opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige
avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!
Die derde Sanri Steyn-omnibus het ’n bekostigbare prys EN sluit ’n
splinternuwe storie in. Die titels in hierdie omnibus is:
• Die rustelose mummie
• Die geraamte se geheim
• Die besoek van die meerminne
Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die
spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang
te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zuléka Smit
se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer
op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie
kinders.
Discover the wise lessons of life Aesop and Jean de la Fontaine's
animal fables teach us. Children will love the colourful and
humoristic illustrations and will be fascinated by the classic
fables. Discover the wonderful lessons in the animal fables of
Aesop and Jean de la Fontaine. Johann Strauss's colourful and
humorous illustrations mesmerise children and capture their
attention. A source of entertainment for the whole family!
|
You may like...
Ab Wheel
R209
R149
Discovery Miles 1 490
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R310
Discovery Miles 3 100
Atmosfire
Jan Braai
Hardcover
R590
R425
Discovery Miles 4 250
|