![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments
Van kleins af is Dawid Pruyt versot op vlieg. Noudat hy binnekort sestien sal wees, haal hy alles uit om sy studentevlieenierslisensie te verwerf. Hy studeer egter in die geheim, want sy streng pa is geheel en al daarteen gekant. Nietemin, vorentoe beplan hy om sy vlieenierslisensie te kry sodat hy eers by die Suid-Afrikaanse Lugmag se gewilde span Silwer Valke kan aansluit. Maar iets gebeur wat sy droom verpletter. Sy meisie, Donna Brummer, wat self ook 'n ernstige terugslag in haar lewe ervaar het, weet egter hoe om Dawid se situasie te hanteer. Na 'n vlug Kaap toe, beleef die twee saam die haglike toestande op die Kaapse Vlakte waar die gebruik van dwelms, perlemoenstropery, kaping en moord hoogty vier. Dawid moet sy onsekerhede oor sy eie toekoms laat vaar en fokus op die penarie waarin hulle hulself bevind.
|
You may like...
Working with Dynamic Crop Models…
Daniel Wallach, David Makowski, …
Hardcover
Sustainable Utilization of Carbon…
Abdel-Mohsen O. Mohamed, Maisa M. El-Gamal, …
Paperback
R3,138
Discovery Miles 31 380
Integrated Sustainability Reporting…
Laura Bini, Marco Bellucci
Hardcover
R3,661
Discovery Miles 36 610
Sustainability Assessment at the 21st…
Maria Jose Bastante-Ceca, Jose Luis Fuentes-Bargues, …
Hardcover
R3,084
Discovery Miles 30 840
Relationship Between Microbes and the…
Jastin Samuel, Ajay Kumar, …
Paperback
R3,507
Discovery Miles 35 070
Sustainable Nanotechnology and the…
Najm Shamim, Virender K. Sharma
Hardcover
R5,480
Discovery Miles 54 800
Environmental Water Footprints…
Subramanian Senthilkannan Muthu
Hardcover
R1,408
Discovery Miles 14 080
Sustainable Human Development Across the…
Shameem Oomur, Susan E Luczak, …
Hardcover
R2,836
Discovery Miles 28 360
|