Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 25 of 317 matches in All Departments
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks • Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek. • 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories. • Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte • Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.
Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks • Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek. • 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories. • Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte • Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees. Reinette Lombard en Josè Palmer is die skrywers van die topverkoper Tippie boeke waarvan alreeds 40 titels in die reeks verskyn het en was al telkemale op die Nielsen Top 100 lys. Albei het 'n onderwysagtergrond en baie jare se ondervinding in die klaskamer. Beide is passievol oor kinderontwikkeling en glo dat kinders wat kan lees, kinders is wat kan leer.
Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks • Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek. • 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories. • Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte • Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.
Learning to read is fun with Tippie the elephant! Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern-day adventures in each book whilst staying true to typical child development.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Titels in die Vlak 2-Pak:1. Tippie en die boom2. Tippie en die haas3. Tippie en die duur mat4. Tippie en die leer5. Tippie en die uil6. Tippie se neus jeuk7. Tippie en die mier8. Tippie se kous9. Tippie soek 'n boek10. Tippie en die braai
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Titels in die Vlak 1-boekstel:Hallo, Tippie!Tippie en die henTippie se jasTippie en die katTippie en die bokTippie en die kamTippie se balTippie en die byTippie en die visTippie en die bul
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Learn to Read with Tippie the Elephant!
Learning to read is fun with Tippie the elephant! Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is
ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë
ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte
klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele
vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks
sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele
struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse
met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af
aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n
makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse
aan te leer.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde
beginsels in elke boekie.
Learning to read is fun with Tippie the elephant!
|
You may like...
Gangster - Ware Verhale Van Albei Kante…
Carla van der Spuy
Paperback
We Were Perfect Parents Until We Had…
Vanessa Raphaely, Karin Schimke
Paperback
|