0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Lodene (Paperback): June Botha Lodene (Paperback)
June Botha
R210 R194 Discovery Miles 1 940 Save R16 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Who can ever understand the heart of a mother when she is forced to abort her baby. Furthermore, who can ever understand the emotions of that baby when she finds out thirty- five years later, that she survived three attempted abortions. And then the final discovery: whó is really the Sustainer of Life and Death?

“Tell it just as it happened, Mommy!” Lodene’s urgent voice pleaded with me and I was transported to the events of thirty-five years ago. There is a saying, “The truth shall set you free.” “Does it?” I had to ask myself as I battled through every word. The story is a truly captivating novel of suspense from the pen of a mother who begged the life of her baby from the hand of God. It will enthral readers and you will experience fierce emotions of love, disappointment, pain and hate. Thís true story took place in 1983, when abortion was illegal.

Lonika, a young woman, lost her heart to a respected businessman, Wilhelm. “Lost in love,” is what Stephan would call it with a shrug of his broad shoulders, as he helplessly watches his brother, Wilhelm, change into a cruel, cold hearted spouse who tries his utmost to end the life of his unborn baby in underhanded ways. Lonika’s life becomes a treacherous journey between lies and heartless brutality. She escapes and flees to safety. Enough is enough! A life is taken. A life is given – but at a price. Once again Lonika must stand naked in the face of fierce negotiations.

Lodene (Afrikaans, Paperback): June Botha Lodene (Afrikaans, Paperback)
June Botha
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R252 Discovery Miles 2 520 Ships in 4 - 6 working days

Wie sal ooit verstaan wat in die gemoed van ‘n moeder heers as sy haar baba onder dwang aborteer. Nog meer, wie sal ooit die gevoel van die baba verstaan as sy na vyf-en-dertig jaar ontdek dat sy drie pogings tot aborsie oorleef het. En dan die finale vraag: wié is nou werklik die Skikker van Lewe en Dood?

“Vertel dit soos wat dit was, Mamma!” het Lodene se dringende stem by my gesmeek en ek was opnuut vasgevang in die gebeurtenisse van vyf-en-dertig jaar gelede. “Die waarheid sal jou vrymaak,” word daar gespreek. “Doen dit?” het ek myself afgevra terwyl ek deur elke woord in die verhaal geworstel het. Die storie is ‘n eg boeiende spanningsverhaal uit die pen van ‘n mamma wat haar baba se lewe uit die hand van God gesmeek het. Dit sal die leser meesleur met emosies van liefde, teleurstelling, pyn, en haat. Dié ware verhaal het plaasgevind in 1983, toe aborsies onwettig was.

Lonika, ‘n jong vrou, het haar hart verloor op dié van ‘n gesiene sakeman, Wilhelm.“Verlief en verlore,” sou Stephan skouerophalend, met ‘n strak gesig sê, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in ‘n ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer beëindig het. Lonika se lewe word ‘n marteling tussen leuens en hartelose brutaliteit. Sy vlug na veiligheid. Genoeg is genoeg! ‘n Lewe word geneem, ‘n Lewe word gegee - maar teen ‘n prys. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan.

Vlug van die Nag (Afrikaans, Paperback): June Botha Vlug van die Nag (Afrikaans, Paperback)
June Botha
R406 Discovery Miles 4 060 Ships in 18 - 22 working days

Iewers in die boeiende moordverhaal verloor Joert, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is. As dit nie is vir speurdersersant Joert se skerpsinnige waarnemingsvermoe, sy bree bors - daar waar die hart nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Methods for Appearance-based Loop…
Emilio Garcia-Fidalgo, Alberto Ortiz Hardcover R2,653 Discovery Miles 26 530
Global Trends in Intelligent Computing…
B. K. Tripathy, D P Acharjya Hardcover R5,999 Discovery Miles 59 990
Persona 5: Tactica
R264 Discovery Miles 2 640
Fashion Dreamer
R758 Discovery Miles 7 580
RPG Maker MV - Release Date TBC
R1,392 R999 Discovery Miles 9 990
Saviors of Sapphire Wings and Stranger…
R1,392 R1,014 Discovery Miles 10 140
...And The Circus Leaves Town
Kyuss CD  (1)
R230 Discovery Miles 2 300
Stochastic Analysis and Mathematical…
Rolando Rebolledo Hardcover R1,434 Discovery Miles 14 340
Midian
Cradle Of Filth CD  (2)
R230 Discovery Miles 2 300
Fundamental Properties of the Neutron
Yu.A. Alexandrov Hardcover R966 Discovery Miles 9 660

 

Partners