0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (7)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Afrikaans sonder grense KABV: Gr 8: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, R.... Afrikaans sonder grense KABV: Gr 8: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
R379 Discovery Miles 3 790 In Stock

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, … 1
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 8 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 8 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
R267 Discovery Miles 2 670 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking) (Afrikaans,... Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking) (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen.

Die kursus bestaan uit:

• ’n Leerderboek wat op die vier vaardighede fokus en treffende visuele materiaal insluit

• ’n Leesboek met letterkunde-aktiwiteite wat al die voorgeskrewe genres insluit

• ’n Onderwysersgids met volledige antwoorde.

Om gebruik in die klaskamer te vergemaklik, is lesreekse gestruktureer om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die KABV te onderrig. Take vir formele assessering, asook voorbeeld-eksamenvraestelle, word ingesluit. Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer.

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 11 - Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, R.... Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 11 - Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, M Peacock, S. Pretorius, …
R372 Discovery Miles 3 720 View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal: Graad 12 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti, R.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal: Graad 12 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti, R. Gouws, S. Pretorius, M. Smit, …
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): R. Gouws, S. Gouws, M.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R. Gouws, S. Gouws, M. Latti, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R366 Discovery Miles 3 660 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Best of the Best American Science…
Jesse Cohen Paperback R502 R472 Discovery Miles 4 720
Philibert - a Poetical Romance
Thomas Colley Grattan Paperback R527 Discovery Miles 5 270
A Treatise on Rivers and Torrents - With…
Paolo Frisi Paperback R526 Discovery Miles 5 260
The Life of Monsignor Robert Hugh Benson
Cyril Charlie Martindale Paperback R639 Discovery Miles 6 390
Captain America
Jack Kirby, Joe Simon, … Paperback R610 R308 Discovery Miles 3 080
Shakespeare's History of King Henry the…
William Shakespeare Hardcover R776 R704 Discovery Miles 7 040
Changes Produced in the Nervous System…
Robert Verity Paperback R397 Discovery Miles 3 970
The Fasti; Tristia; Pontic Epistles…
Ovid Paperback R714 Discovery Miles 7 140
Memorable Paris Houses - With…
Wilmot Harrison Paperback R562 Discovery Miles 5 620
Redemption - 2017 Tales from the Writers…
Bernie Dowling, Vera M Murray, … Hardcover R833 Discovery Miles 8 330

 

Partners