0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Education > Teaching of a specific subject

Not currently available

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking) (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R258
Discovery Miles 2 580
You Save: R35 (12%)
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking) (Afrikaans,...

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking) (Afrikaans, Paperback)

M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, C. Le Roux, M Peacock, M. Struwig

Series: Afrikaans Sonder Grense

 (sign in to rate)
List price R293 Loot Price R258 Discovery Miles 2 580 You Save R35 (12%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen.

Die kursus bestaan uit:

• ’n Leerderboek wat op die vier vaardighede fokus en treffende visuele materiaal insluit

• ’n Leesboek met letterkunde-aktiwiteite wat al die voorgeskrewe genres insluit

• ’n Onderwysersgids met volledige antwoorde.

Om gebruik in die klaskamer te vergemaklik, is lesreekse gestruktureer om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die KABV te onderrig. Take vir formele assessering, asook voorbeeld-eksamenvraestelle, word ingesluit. Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer.

General

Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Country of origin: South Africa
Series: Afrikaans Sonder Grense
Release date: July 2013
Authors: M. Latti • S. Gouws • R. Gouws • I. Grobler • K. Grobbelaar • C. Le Roux • M Peacock • M. Struwig
Dimensions: 300 x 211 x 17mm (L x W x T)
Format: Paperback • Staple bound
ISBN-13: 978-0-636-14584-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Social sciences > Education > Teaching of a specific subject
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 9 > Afrikaans
LSN: 0-636-14584-0
Barcode: 9780636145849

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners