0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R100 - R250 (12)
  • R250 - R500 (12)
  • R500+ (1)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 9 > Afrikaans

Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Henriette Turner, Suneen Laing Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Henriette Turner, Suneen Laing
R352 Discovery Miles 3 520 Ships in 5 - 10 working days

Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag.

Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word.

Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.

Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback)
R180 R168 Discovery Miles 1 680 Save R12 (7%) In Stock

Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe): M Peacock,... X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe)
M Peacock, R. Scheepers, T. McLachlan, R.H. Gouws, O. Hendry, … 2
R202 Discovery Miles 2 020 Ships in 5 - 10 working days

• Vir graad 8 tot 12 en verder.
• Vir Huistaal en Addisionele Taal.
• Oreenkomstig die kurrikulum.
• Propvol verduidelikings en voorbeelde.
• Wenke vir eksamenvoorbereiding.

Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal - Gee Afrikaans 'n Kishou in die Eksamen (Afrikaans, Paperback): Anita Voges Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal - Gee Afrikaans 'n Kishou in die Eksamen (Afrikaans, Paperback)
Anita Voges
R301 Discovery Miles 3 010 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, … 1
R283 Discovery Miles 2 830 In Stock

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek
Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama - Eerste addisionele... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
K. Geldenhuys
R182 Discovery Miles 1 820 In Stock

Die Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verkaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor. Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R422 Discovery Miles 4 220 Ships in 5 - 10 working days

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal.

Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:

  • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
  • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop
  • wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
  • gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
  • onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
  • ’n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
  • ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J. Anthony,... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R300 Discovery Miles 3 000 Ships in 4 - 6 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback): Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, F.... Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback)
Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, …
R520 Discovery Miles 5 200 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek 
Volksoorlewering; Kortverhale; Poësie; Drama - Huistaal (Afrikaans, Paperback):... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek Volksoorlewering; Kortverhale; Poësie; Drama - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Riekie Harm
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 4 - 6 working days

Die Via Afrika Afrikaans Huistaal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verkaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor. Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Novelle: 
'n Ander dimensie - Eerste addisionele taal (Afrikaans,... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Novelle: 'n Ander dimensie - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Oosthuizen
R126 Discovery Miles 1 260 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J.... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R306 Discovery Miles 3 060 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Novelle: Die Roomyskoningin - Huistaal (Afrikaans, Paperback): O.E. Channing Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Novelle: Die Roomyskoningin - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
O.E. Channing
R126 Discovery Miles 1 260 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): M. Brink, O.E. Channing, A. Jordaan,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
M. Brink, O.E. Channing, A. Jordaan, G. Kleynhans, T. McGreer, …
R348 Discovery Miles 3 480 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): M. Brink, O.E. Channing, A. Jordaan, G.... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
M. Brink, O.E. Channing, A. Jordaan, G. Kleynhans, T. McGreer, …
R300 Discovery Miles 3 000 Ships in 4 - 6 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Rymreise - Huistaal/Eerste addisionele taal/Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Rymreise - Huistaal/Eerste addisionele taal/Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R475 Discovery Miles 4 750 Ships in 4 - 6 working days
X-Kit Presteer! Afrikaans Taal En Spelling - Huistaal Gr 8 & 9 (Werkboek) (Afrikaans, Paperback): R. Gouws, C. Janse van... X-Kit Presteer! Afrikaans Taal En Spelling - Huistaal Gr 8 & 9 (Werkboek) (Afrikaans, Paperback)
R. Gouws, C. Janse van Rensburg, J. Hugo
R179 Discovery Miles 1 790 Ships in 5 - 10 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R234 Discovery Miles 2 340 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking) (Afrikaans,... Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids (met Werkboek vir remediëring en verryking) (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
R379 Discovery Miles 3 790 In Stock

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen.

Die kursus bestaan uit:

• ’n Leerderboek wat op die vier vaardighede fokus en treffende visuele materiaal insluit

• ’n Leesboek met letterkunde-aktiwiteite wat al die voorgeskrewe genres insluit

• ’n Onderwysersgids met volledige antwoorde.

Om gebruik in die klaskamer te vergemaklik, is lesreekse gestruktureer om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die KABV te onderrig. Take vir formele assessering, asook voorbeeld-eksamenvraestelle, word ingesluit. Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer.

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerdersboek: Graad 9: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback): L. Snyman, E.... Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerdersboek: Graad 9: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
L. Snyman, E. van Wyk, E. van Staden, Malcolm Burns, Marie Burns
R315 Discovery Miles 3 150 Ships in 4 - 6 working days

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

X-Kit Essential Reference: Afrikaans for English Speakers - Grade 8 - 12 (Afrikaans, English, Paperback): T. McLachlan, A.... X-Kit Essential Reference: Afrikaans for English Speakers - Grade 8 - 12 (Afrikaans, English, Paperback)
T. McLachlan, A. Barnby
R202 Discovery Miles 2 020 Ships in 5 - 10 working days

The X-kit Afrikaans for English Speakers is the ideal reference guide for beginner or near-beginner learners of Afrikaans. This essential companion contains everything English speakers need to know about Afrikaans words, spelling, pronunciation, speaking, vocabulary, writing, phonetics, sentences and paragraphs to achieve excellent results in Afrikaans.

Kom ons oefen - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Kom ons oefen - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 6 - 10 working days

Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en

Lees Sonder Grense: Renoster-boek (Nas. Kur): Graad 9: Leesboek - Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M.... Lees Sonder Grense: Renoster-boek (Nas. Kur): Graad 9: Leesboek - Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti
R123 Discovery Miles 1 230 Ships in 4 - 6 working days
Platinum Afrikaans KABV: Gr 9: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, R. Badenhorst, E. Du Toit, R.... Platinum Afrikaans KABV: Gr 9: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, R. Badenhorst, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, …
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Koelkop Afrikaans - Graad 9 - Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Hilary Atkinson, Grey, Dicks, Gordon Koelkop Afrikaans - Graad 9 - Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Hilary Atkinson, Grey, Dicks, Gordon
R156 Discovery Miles 1 560 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Kaperjol - Gr 9: Leerderboek
Ronel Gouws, Nuraan Davids, … Paperback R126 Discovery Miles 1 260
Lees Vir Almal - Gr 9: Leerderboek
Cillie, Sema Paperback R130 Discovery Miles 1 300
Koelkop Afrikaans: Gr 9: Onderwysersgids
Hilary Atkinson, Grey, … Paperback R235 Discovery Miles 2 350
Oxford successful English CAPS: Gr 9…
Paperback R256 Discovery Miles 2 560
Secondary Atlas For South Africa - CAPS
Paperback  (1)
R401 Discovery Miles 4 010
Friends Forever - CAPS Approved: Grade 9
Dorothy Dyer Paperback R84 R78 Discovery Miles 780
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad…
Marieta Nel, Rika Boucher, … Paperback R260 R244 Discovery Miles 2 440
Maths Handbook For Teachers And Parents…
Jack Bana, Linda Marshall, … Paperback R223 Discovery Miles 2 230
Oliver Strange And The Journey To The…
Dianne Hofmeyr Paperback R210 R188 Discovery Miles 1 880
Accounting Handbook & Study Guide…
Simeon Mantel Paperback R380 R356 Discovery Miles 3 560

 

Partners