|
Showing 1 - 8 of
8 matches in All Departments
Hekel vir jou hartedief is spesiaal saamgestel vir oumas en mammas
wat lief is vir handwerk en iets anders vir die kleinding wil
hekel. Die patrone is kleurryk dit sinoniem is met kinders en hulle
wonderwereld. Vir die winterpatrone is meestal akrieldraad gebruik
omdat dit nie krap nie en goed was en dra. Die somerkleertjies is
met natuurlike draad soos suiwer katoen gehekel. Al die brei- en
hekeldraad in die boek is plaaslik vervaardig en maklik bekombaar.
Al die patrone word met diagramme toegelig vir die wat dit makliker
vind, en die patroonsteke word voor in die boek verduidelik. Daar
is iets vir almal, van die beginner tot die gesoute handwerker,
sodat elke hekeloomblik genotvol en geinspireerd is.
Crochet forms part of a series of 25 crochet projects each. The
first in the series introduces the reader to modern and unique
crochet projects for women. The author or designer has a refreshing
approach in which she uses a bohemian undertone in her designs.
Boho or bohemian style is the latest trend in fashion
internationally. The projects are diverse and are crocheted with
different yarn, which includes chunky as well as lacework –
something for everyone. The 25 projects includes: 4 Summer
garments: A triangle top in pure cotton, an unusual flower shawl, a
lacy block top and strap top; 4 Winter garments: An interesting
lace block top with aran cotton (unusual), a hexagon waistcoat in
pure wool, a tunic with wide sleeves and a kimono in different
pattern stitches; 4 Scarves and shawls: Infinity scarf, triangular
shawl, lace shawl with buttons, shoulder shawl with flowers and
pastel square scarf; 9 Accessories which includes a belt, a sun
hat, a slouchy, slippers and leg warmers as well as 4 handbag
patterns; 4 Jewelry items like bangles, earrings and a unique
richly decorated necklace; The patterns are unique designs by the
well-known author, Karen Adendorff; All the patterns are designed
with local yarn, mostly sponsored by Saprotex, but other local yarn
like pure cotton and wool by local South African producers, are
also included; The book includes basic stitch explanations used, as
well as abbreviations and symbols; Patterns have diagrams and make
it more user-friendly.
Hekel vorm deel van 'n reeks boeke van 25 hekelprojekte elk. Die
eerste in die reeks skop af met moderne en unieke hekelprojekte vir
vroue. Die skrywer bied 'n verfrissende en moderne aanslag tot
hekel met 'n sterk ondertoon van Boho (Boheemse) mode-neiging wat
internasionaal groot nuus is. Projekte is divers en gehekel met
verskillende breidraad en sluit bonkige tot fyn hekelwerk in – iets
vir elkeen! Die 25 patrone sluit onder meer in: 4 Somertruie:
Driehoektop in suiwer katoen, ongewone blomonderbaadjie, fyn
kantbloktoppie en bandjiebloesie; 4 Wintertruie: Interessante
kantbloktop met arandikte katoen (ongewoon), seshoek-onderbaadjie
in suiwer wol, tunik met wye moue en kimono in verskillende steke;
4 Serpe en sjaals: Sirkelserp, driehoekponcho, kantsjaal wat
vasknoop, skoursjaal met blomme en pastelblokwinterserp; 9
Bykomstighede soos 'n gordel, sonhoed, mus, pantoffels en kouse en
4 handsakpatrone; 4 Juweliersware soos armbande, oorbelle en 'n
unieke ryk versierde halssnoer; Die patrone is unieke ontwerpe deur
die bekende skrywer, Karen Adendorff; Alles word gehekel met
plaaslike wol verskaf deur Saprotex, maar plaaslik, vervaardigde
draad deur kleiner verskaffers in SA word ook ingesluit; Die boek
sluit verduidelikings van al die basies steke wat gebruik word in,
asook afkortings en verduidelikingsvan simbole; Patrone word
toegelig deur diagramme en dien as ekstra bonus vir die
hekelpersoon.
Handwerk is deesdae baie gewild en om jou eie stempel op jou dekor
af te druk, gee jou 'n huis met sy eie persoonlikheid!
Kruisiesteekwerk is glad nie moeilik nie en enigeen kan dit
bemeester deur net 'n paar basiese beginsels te volg. Hierdie boek
gee 'n duidelike uiteensetting van die basiese beginsels sowel as
alles wat jy mag nodig kry om dit maklik en genotvol te maak. Die
boek behandel alles van die versiering van knope, kussings,
badsakkies, drasakkies en harte tot die meer tradisionele merklappe
wat geraam kan word. Daar is klein projekte vir die beginner asook
groter projekte vir die wat hou van 'n uitdaging en meer tyd op
hande het.
Crochet for cuties are specially compiled for grannies and moms who
enjoy doing craftwork and crocheting something different for their
little one. The patterns are bright and colourful, synonymous with
children and the vibrant world in which they live. The patterns are
designed with more acrylic yarn for the winter patterns because it
is wearable (does not itch or scratch) and practical for everyday
wash and wear. For the summer clothing, cotton is mostly used for
its absorbent qualities. All the yarn used in this book is locally
produced and readily available. All patterns are illustrated for
those who find diagrams easier to follow, and all pattern stitches
are explained in the front section.There is something for everyone,
from beginner to expert, so that every crochet moment is enjoyable
and inspired!
Crochet know how is a guide to the basic techniques and stitches of
crocheting, and also offers additional information on how to care
for crocheted products. This book is not only the ideal starting
point for those who would like to learn to crochet, but also
discusses interesting stitches and could become a handy resource
for experienced crafters.
Crochet know how 2 is the successor of the top selling crochet know
how, that was one of SA’s top ten non-fiction books for 2014. This
beginner’s guide to crochet still provides general crochet
information, including a host of new basic patterns and stitches.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R310
Discovery Miles 3 100
Ambulance
Jake Gyllenhaal, Yahya Abdul-Mateen II, …
DVD
(1)
R93
Discovery Miles 930
|