0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (6)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Rich Brain, Poor Brain - 8 Dimension Wealth (Paperback): Kobus Neethling, Rache Rutherford, Wouter Snyman Rich Brain, Poor Brain - 8 Dimension Wealth (Paperback)
Kobus Neethling, Rache Rutherford, Wouter Snyman 1
R352 Discovery Miles 3 520 Ships in 18 - 22 working days
Hier is ons weer (Kur 2005): Graad 1: Boek 3 (Afrikaans, Paperback, 1995 ed): Kobus Neethling Hier is ons weer (Kur 2005): Graad 1: Boek 3 (Afrikaans, Paperback, 1995 ed)
Kobus Neethling
R116 Discovery Miles 1 160 Ships in 5 - 10 working days

Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

By die huis (Kur 2005): Graad 1: Boek 2 (Afrikaans, Paperback, 1995 Ed): Kobus Neethling By die huis (Kur 2005): Graad 1: Boek 2 (Afrikaans, Paperback, 1995 Ed)
Kobus Neethling
R161 Discovery Miles 1 610 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Die teks in hierdie reeks is gemoderniseer en vrae is bygevoeg om n wye spektrum van interpretasie te dek. volkleurillustrasies sal die leerder prikkel om die teks te lees, en die leerleesprogram is ontwikkel volgens die leerder se ontwikkelingsvlak Die Knipsels Leerdersboek het tydskrifartikels, foto's, advertensie, koerantberigte en oorspronklike tekste oor onderwerpe wat tot leerders van hierdie ouderdom spreek. Die leerder se behoeftes en belangstellingsveld is as uitgangspunt gebruik by die keuse van die leesmateriaal en kontekstuele verband.

Soos Jesus (Afrikaans, Paperback): Kobus Neethling, Hennie Stander Soos Jesus (Afrikaans, Paperback)
Kobus Neethling, Hennie Stander
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R144 Discovery Miles 1 440 Ships in 4 - 6 working days

Daar is niemand – geen groter leier of beter rolmodel – by wie ons meer kan leer as by Jesus Christus nie. Hy het die afgelope 2000 jaar ’n groter invloed as enige ander mens op die wêreld gehad, en sal die toekoms net soveel beïnvloed. In die Nuwe Testament van die Bybel leer ons Hom ken deur die oë van die Evangelieskrywers. In Soos Jesus volg ons die navorsingsroete om meer van die misterie van Jesus, die mens, te probeer ontdek.

Ons klem in hierdie boek val spesifiek nie op die wat ons van kleintyd af van Jesus weet – op sy Goddelikheid, sy liefde, sy vergifnis, sy wonderwerke, sy nederigheid, sy opoffering of sy passie nie. Ons wou daardie X-Faktor probeer pel wat Hom as mens so uitsonderlik gemaak het en dat mense van die 21ste eeu nog steeds verbyster staan.

Dit is wat ons met hierdie boek wil regkry. Ons gebruik die Bybel om ’n idee te vorm van wat Jesus geleer en gedoen het, soos wat die Evangelieskrywers Hom vir ons teken.

Jesus het in ’n ander tyd en wêreld as ons geleef, en mense wonder soms of ons regtig nog sy voorbeeld in ons hedendaagse lewe kan toepas. Maar in plaas van om Jesus se wêreld met ons s’n te vergelyk, moet ons eerder vra wat is die beginsel agter die gebeur in die Bybel wat on vandag kan toepas om in Jesus se voetspore te volg. Dis na die beginsels wat ons in hierdie boek soek.

Ons familie (Kur 2005): Graad 1: Boek 1 (Afrikaans, Paperback, 1995 ed): Kobus Neethling Ons familie (Kur 2005): Graad 1: Boek 1 (Afrikaans, Paperback, 1995 ed)
Kobus Neethling
R137 Discovery Miles 1 370 Ships in 5 - 10 working days

Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

Lara die papegaai: Graad 3: Boek 2 (Afrikaans, Book): Kobus Neethling Lara die papegaai: Graad 3: Boek 2 (Afrikaans, Book)
Kobus Neethling
R152 Discovery Miles 1 520 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.

Creative rugby don't just sweat it think it - Don't just sweat it, think it! (Paperback): Kobus Neethling, Naas Botha Creative rugby don't just sweat it think it - Don't just sweat it, think it! (Paperback)
Kobus Neethling, Naas Botha
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Computer Programming The Doctrine 2.0…
Adesh Silva Hardcover R637 R576 Discovery Miles 5 760
The Other Side of Safety - Moving from…
Robert Palmer Hardcover R2,354 Discovery Miles 23 540
Designing and Using Organizational…
Allan H. Church, Janine Waclawski Hardcover R4,070 Discovery Miles 40 700
C++ Programming - Program Design…
D. Malik Paperback R1,700 R1,570 Discovery Miles 15 700
Weight Loss
Ignacio Jauregui Lobera Hardcover R3,074 Discovery Miles 30 740
The System - Who Owns the Internet, and…
James Ball Paperback R285 R259 Discovery Miles 2 590
Switched-Mode Power Supply Simulation…
Steven M. Sandler Hardcover R1,404 Discovery Miles 14 040
Foams - Structure and Dynamics
Isabelle Cantat, Sylvie Cohen-Addad, … Hardcover R2,348 Discovery Miles 23 480
C Programming For Beginners - The Simple…
Tim Warren Hardcover R550 R505 Discovery Miles 5 050
Introduction to Chemical Engineering…
Henry C. Foley Paperback R3,120 Discovery Miles 31 200

 

Partners