0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (2)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (8)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 14 of 14 matches in All Departments

The Death Of History - An Eyewitness Account (Paperback): Koos Kombuis The Death Of History - An Eyewitness Account (Paperback)
Koos Kombuis
R260 R240 Discovery Miles 2 400 Save R20 (8%) Ships in 5 - 10 working days

This is the most urgent book ever to appear from the pen of cultural icon Koos Kombuis.

Sometimes, when he is in an irreverent mood, Koos writes under the fun-filled pseudonym ‘Joe Kitchen’.

This time around, though, he is deadly serious.

“The Death of History” is a climate change diary. When Koos started writing it more than two years ago, he did not intend for it to be published as a book, but the longer he continued writing, the more he became aware of the urgency of sharing his message with the world.

In short, “The Death of History” is a warning to all of humanity that must be heeded NOW.

Hubert The Useless Unicorn (Paperback): Joe Kitchen, Koos Kombuis Hubert The Useless Unicorn (Paperback)
Joe Kitchen, Koos Kombuis
R10 Discovery Miles 100 Ships in 5 - 10 working days

After more than two decades as musician and cultural troublemaker, Joe Kitchen (also known as “Koos Kombuis”) has discovered a new niche as author of books for young people.

Hubert the Useless Unicorn is a fun-filled modern version of the ancient ugly duckling tale, and is a self-illustrated publication that will be enjoyed not only by children, but by everybody who is young at heart!

Eben Die Ellendige Eenhoring (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Eben Die Ellendige Eenhoring (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis
R10 Discovery Miles 100 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Na meer as twee dekades as musikant en kulturele opstoker het Koos Kombuis die afgelope paar jaar ‘n nuwe nis vir homself begin uitkerf; dié van kinderboek-skrywer.

En nou, sy eerste self-geďllustreerde kinderboek vir alle ouderdomme van agt tot agt-en-tagtig: Eben die Ellendige Eenhoring!

Short Drive to Freedom (Paperback): Koos Kombuis Short Drive to Freedom (Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R210 R109 Discovery Miles 1 090 Save R101 (48%) Ships in 5 - 7 working days

This maverick musician's first autobiography, Seks & Drugs & Boeremusiek became an iconic title. In his new title he writes with the same honesty and humour about his memories of the rebellious Voelvry movement, a rock 'n roll movement by a group of musicians which jolted many Afrikaans people out of their known certainties. As the movement gained momentum during their countrywide tour they won the Afrikaans youth over to their struggle against the government and apartheid. Koos Kombuis has again written a memoir that is witty, touching, horrific, amusing, confused, extravagant, provocative.

Raka - Die Roman (Paperback): Koos Kombuis Raka - Die Roman (Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R315 Discovery Miles 3 150 Ships in 4 - 6 working days

In 'n skerp satire met baie donker ondertone beeld die skrywer die verval van die Afrikaanse samelewing uit. Die hooffokus is 'n predikantsgesin, maar eintlik loop almal deur - die skrywer spaar niemand nie. Raka - die roman ontgin die vrese van die moderne Afrikaner in hierdie oorgangstyd van die oue na die nuwe, van die plaaslike lokale realisme tot 'n virtuele, relatiewe werklikheid. Die ou gode het gesterf, maar daar is nog geen nuwes om hul plek te neem nie.

Die Geel Kafee (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Die Geel Kafee (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R52 Discovery Miles 520 Ships in 4 - 6 working days

Die geel kafee het oorspronklik in die 1980's onder Koos Kombuis se skrywersnaam Andre Letoit verskyn. Met die publikasie van hierdie gedigte was die Nuwe Suid-Afrika nog net 'n pypdroom. Toe hy vir die eerste keer “weer hierdie ou poems... deurlees,” skryf Kombuis in sy voorwoord by die tweede druk, het twee dinge hom opgeval: hoe hy al hoe nader aan sy loopbaan as liriekskrywer beweeg het en hoe Eurosentries die digbundel was. “Maar," voeg hy by: “... dalk, wie weet, dien dit as inspirasie vir jong digters en skrywers vandag.”

Blasjan en die Blou Kitaar (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Blasjan en die Blou Kitaar (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R217 Discovery Miles 2 170 Ships in 4 - 6 working days

Sebastian of Basjan beskou homself as ’n ‘verloorder’ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad ná ’n sorgvrye grootword op ’n plaas.

Sy voorkoms is ongewoon – blonde hare, blou oë, blas vel – en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan. Hy pas nie by sy swart, wit of selfs bruin klasmaats in nie. Sy jong lewensverhaal volg ’n pad van verdrukking en beproewing en ’n stryd teen boelies en dwelmafhanklikes. Hy vind vertroosting in musiek deur kitaar te speel, ’n band te begin, en aan ’n talentkompetisie deel te neem. Hy ontdek selfs sy eerste liefde.

Uiteindelik styg Blasjan bo alles uit en hy word sterker, voel gelukkiger en kry heelwat meer selfvertroue.

Seks & Drugs & Boeremusiek - Die Memoires Van 'n Volksverraaier (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Seks & Drugs & Boeremusiek - Die Memoires Van 'n Volksverraaier (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R114 Discovery Miles 1 140 Ships in 4 - 6 working days

Koos Kombuis se outobiografie het al meer as tien drukke beleef. Hierdie heruitgawe verskyn op openbare aandrang.

Sy ganse lewensverhaal, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van die paradokse & die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorlę . . .

O ja, natuurlik ook van die seks & drugs & boeremusiek wat al sy pad gekruis het.

i-Tjieng (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis i-Tjieng (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis 2
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R252 Discovery Miles 2 520 Ships in 4 - 6 working days

Dit praat twee tale, antiek en modern. Antiek, want dit verduidelik In metode om dieper wysheid te raadpleeg wat teruggaan na die Sjinese filosoof Confucius in die newels van die tyd. Modern, want dit is in vandag se Afrikaans, so kleurryk en lewendig soos wat net Koos Kombuis dit kan praat. Die I Ching, of "Boek van veranderings': word al vir meer as 21 eeue in die Ooste gebruik, en is sedert die 19de eeu tot vandag toe ook in die Weste In wyd geraadpleegde bron. Deur verskillende metodes word jy gelei na simbole waar die verstandige weg in haas enige lewensituasie in metaforiese taal vir jou beduie word. Ten diepste kom die I Ching neer op selfinsig - die wysheid waaroor jy onbewustelik beskik, en wat tap van dit wat Carl Jung die kollektiewe onbewuste noem. Groot Afrikaanse figure was en is gebruikers hiervan. In i-Tjieng praat hierdie wysheid jou taal: ligvoets en humoristies, maar doodernstig oor die feit dat baie mense vandag verlore voel en blindweg tas na 'n pad. Dit is jou "GPS vir verdwaalde siele".

The Complete Secret Diaries of God (Paperback): Koos Kombuis The Complete Secret Diaries of God (Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R168 Discovery Miles 1 680 Ships in 4 - 6 working days

A very funny, clever and irreverent satire, The Complete Secret Diaries of God is an expanded version of The Secret Diary of God, which was first published in 2003 by Zebra PressThe fictional God that Kombuis has created is a God of kindness, but he is also a God of fallibility who is looking over his life (several trillion years long) and judging himself and his actions. But the book is more than just a book about God and his travails in trying to form a relationship with the people and planet he created, it is also a biting satire on the world we have created. God is taken to a prison called Beverly Hills, from where he only manages to escape when he volunteers to be a Grim Reaper. The politics of Heaven and Hell, the Devil s Plan B, Paul s letters to the Americans, the British and the Pope many outrageous events are related in this new version

Somer II (Paperback): Koos Kombuis Somer II (Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R224 Discovery Miles 2 240 Ships in 4 - 6 working days

Heruitgawe van Koos Kombuis (toe nog Andre Letoit) se eerste roman wat in 1985 verskyn het. "DIE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS DIE DOOD. DIE TWEEDE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS DIE LEWE. DIE DERDE GROOTSTE PROBLEEM VAN DIE LEWE IS UITGEWERS. UITGEWERS IS MY DOOD," verneem die leser in die roman (en wel in hoofletters en vetdruk). Maar die jong skrywer het hom voorgeneem hy gaan die hele Afrikaanse letterkunde omkeer en herorganiseer om hom te pas.

Hotel Atlantis (Paperback): Koos Kombuis Hotel Atlantis (Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 4 - 6 working days

n Skrywer en sy hond bevind hulle op 'n Landrover-reis teen die Weskus op. Hy is op soek na inspirasie nadat die uitgewers sy mees onlangse romanmanuskrip afgekeur het. In die proses ontdek hy nie net baie dinge omtrent homself en sy lewe nie; hy word ook ingesleep in die vrese en intriges van 'n klein groepie desperate mense wat wegkruip vir die einde van die wereld op 'n klein dorpie.

Seks & Drugs & Boeremusiek (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Seks & Drugs & Boeremusiek (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis; Edited by Etienne Bloemhof
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 4 - 6 working days

Koos Kombuis se outobiografie - die enigste wat deur hom goedgekeur en getjap is as die naakte waarheid - is 'n fassinerende weergawe van sy bittersoet lewe tot dusver, vratte en al!

Help! My Dorp Hou 'n Kunstefees! (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Help! My Dorp Hou 'n Kunstefees! (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 4 - 6 working days

Koos se nuutste roman soos net hy dit kan skryf, maar ook meer.

Dit is ‘n donker komedie gebore uit die wanhoop en isolasie van die afgelope twee jaar se grendeltyd.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Silence in Second Language Learning - A…
Colette A. Granger Paperback R916 Discovery Miles 9 160
The Magic Of Reality - How We Know…
Richard Dawkins Hardcover  (5)
R341 Discovery Miles 3 410
Taking Literature and Language Learning…
Sandra Stadler-Heer, Amos Paran Hardcover R3,339 Discovery Miles 33 390
Typological Change in Chinese Syntax
Dan Xu Hardcover R4,835 Discovery Miles 48 350
Foreign Language Input - Initial…
Rebekah Rast Paperback R933 Discovery Miles 9 330
Relabeling in Language Genesis
Claire Lefebvre Hardcover R3,843 Discovery Miles 38 430
Practical Meteorology
John Drew Paperback R569 Discovery Miles 5 690
This Idea Is Brilliant - Lost…
John Brockman Paperback  (1)
R454 R430 Discovery Miles 4 300
Youth Revolution - #BeTheChange
Kiara Nirghin Paperback R252 Discovery Miles 2 520
Capitalizing on Language Learners…
Tammy Gregersen, Peter D. Macintyre Hardcover R3,024 Discovery Miles 30 240

 

Partners