0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (6)
  • R250 - R500 (17)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 23 of 23 matches in All Departments

Harlekyn (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Jaco Jacobs Harlekyn (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Jaco Jacobs; Illustrated by Luan Serfontein
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur. Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig – voordat die nagmerrie permanent word.

Pretpark (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Pretpark (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Luan Serfontein
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Wanneer 'n rondreisende pretpark in die rustige dorpie Rustenvrede opdaag, kan Johan en Anton nie wag om dit te besoek nie. Maar hulle kom gou agter hierdie is geen gewone karnaval nie. Alhoewel hulle aanvanklik skepties is oor die hele gedoente, neem hulle vrywillig deel aan 'n toertjie by die skool om die pretpark te adverteer. Maar was dit net ’n skadelose toertjie? Want sedert die vreemde Madame Zelda hulle op die verhoog gehipnotiseer het, voel Johan, Anton en Karin . . . anders. Iets vreemds is besig om in hul stil klein dorpie te gebeur. Hoekom tree mense so snaaks op? Wat gebeur met hulle wanneer hulle die park in die nag besoek? En wat van daardie swart kraai wat elke beweging fyn dophou? Johan en sy vriende is vasbeslote om die waarheid te ontbloot - voordat Madame Zelda se duistere planne almal in gevaar stel.

'n Grillerige avontuur perfek vir dapper lesers wat nie bang is vir die donker nie!

Alles-in-een: Ans laat almal skrik: Grootboek 8: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Ans laat almal skrik: Grootboek 8: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Ons gaan mark toe: Grootboek 10: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Ons gaan mark toe: Grootboek 10: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

All-in-one: Meg gives everyone a fright: Big book 7: Grade 1 - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Meg gives everyone a fright: Big book 7: Grade 1 - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

All-in-one: Miss Emma and mister Arial come to visit: Big book 6: Grade 1 (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Miss Emma and mister Arial come to visit: Big book 6: Grade 1 (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
Alles-in-een: Mevrou Emma en Meneer Arial kom kuier: Grootboek 5: Graad 5 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback):... Alles-in-een: Mevrou Emma en Meneer Arial kom kuier: Grootboek 5: Graad 5 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Pieter gaan visvang: Grootboek 13: Graad 13 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix... Alles-in-een: Pieter gaan visvang: Grootboek 13: Graad 13 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Ai tog, baba Tom!: Grootboek 4: Graad 4 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Alles-in-een: Ai tog, baba Tom!: Grootboek 4: Graad 4 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Ons gaan wildtuin toe: Grootboek 18: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Ons gaan wildtuin toe: Grootboek 18: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

All-in-one: Don't do that, baby Tom!: Big book 5: Grade 1 (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Don't do that, baby Tom!: Big book 5: Grade 1 (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
Zombiesokker (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Zombiesokker (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Luan Serfontein
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir ’n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd ’n stem wat roep: “HONGER-R-R-R”?

Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer wat dreig om die sokkerwedstryd te ontwrig?

Benru se Boomskok - Die geheim van sy spesiale magte (Afrikaans, Paperback): Felicia Snyman-Du Toit Benru se Boomskok - Die geheim van sy spesiale magte (Afrikaans, Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit; Illustrated by Luan Serfontein
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Benru en sy boetie Wayne bly nou by hulle ouma. Sy is nie ’n liefdevolle ouma wat koekies bak en drukkies gee nie. Sy is saaklik en formeel. En sy steek iets weg. Benru is seker daarvan.

Benru dink gereeld nog aan sy ouers. Hoe hulle skielik verdwyn het. Die polisie sê dat hulle dood is. Maar Benru is nie so seker nie ...

Deesdae is baie dinge vir Benru vreemd.

• Het Wayne regtig deur ’n boom in Ouma se agterplaas geklim en DEUR TYD GEREIS?
• Wie is die eienaardige mense wat aan die deur klop?
• Het Benru magte waarvan hy nie weet nie?

Benru is in vir ’n wegholrit van ’n avontuur van tydsreis, geheime agente en spesiale magte!

All-in-one: Going to the game park: Big book 18: Grade R (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Going to the game park: Big book 18: Grade R (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R365 Discovery Miles 3 650 Ships in 4 - 6 working days
All-in-one: Peter goes fishing: Big book 14: Grade 1 (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Peter goes fishing: Big book 14: Grade 1 (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
Alles-in-een: Die honger wurm: Grootboek 14: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Die honger wurm: Grootboek 14: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Dit is somer!: Grootboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Dit is somer!: Grootboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Ons gaan skool toe: Grootboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Ons gaan skool toe: Grootboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

All-in-one: Going to the market: Big book 10: Grade R (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Going to the market: Big book 10: Grade R (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days
All-in-one: Summer shapes!: Big book 5: Grade R (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Summer shapes!: Big book 5: Grade R (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days
Die Alfa Van Alfaville (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Die Alfa Van Alfaville (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen; Illustrated by Luan Serfontein
R210 R197 Discovery Miles 1 970 Save R13 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Een Alfa Romeo, twee seuns, hope aksie en avontuur!

Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom 'n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie - waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg ...

Wat volg is 'n avontuur met 'n wit Spider Alfa Romeo, 'n beste vriend en 'n Russies-Afrikaanse ingenieur - 'n storie so aksiebelaai soos die jongste Marvel-fliek!

Sneeuman Swem (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Sneeuman Swem (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Luan Serfontein
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.

Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet!

Gaan Padda se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ’n held sit?

All-in-one: The hungry worm: Big book 14: Grade R (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: The hungry worm: Big book 14: Grade R (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R382 Discovery Miles 3 820 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
365 Reasons Why You're The Perfect Mom
Hardcover R266 R228 Discovery Miles 2 280
A Course in Weight Loss - 21 Spiritual…
Marianne Williamson Paperback R669 Discovery Miles 6 690
Widow of Bath
Margot Bennett Paperback R359 R340 Discovery Miles 3 400
Jump - A Memoir
Lenerd Louw Paperback R304 Discovery Miles 3 040
The Return of Sherlock Holmes
Arthur Conan Doyle Hardcover R624 Discovery Miles 6 240
Mid-Century Modern - Visionary Furniture…
Caroline Wohlgemuth Hardcover R1,137 Discovery Miles 11 370
An Attempt to Ascertain the Character of…
John James Tayler Paperback R461 Discovery Miles 4 610
Easy Woodworking Projects - 50 Popular…
Mike Dunbar Hardcover R1,400 Discovery Miles 14 000
Van Kettings Tot Keuses - Nege Gesigte…
Savnola Goldridge, Jacques Engelbrecht Paperback R345 R279 Discovery Miles 2 790
Christmas Nativity Set - 11 Pieces
R599 R539 Discovery Miles 5 390

Partners