0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (5)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All Departments

Kortpadliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Kortpadliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Lani rebelleer teen haar ouers wat haar ’n konsertpianis wil maak en gebruik haar musiektalent om popmusiekliedjies te skryf. Sy werk as kelnerin en trek rond om haar ouers te ontduik.

Elliot leef rustig en georden totdat hy Lani, ’n ryloper met ’n ghitaar, oplaai. Sy is die teenoorgestelde van sy ideale vrou, maar maak iets in hom wakker. Hy glo nie aan liefde met die eerste oogopslag nie, maar sy hart vat kortpad.

Gaan hy sy hart se wens kan weerstaan?

Kersbosliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Kersbosliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ná trauma en verlies vlug Kayla na Dwarskersbos om rigting te soek. Jack kom ook na die vissersdorpie om oor sy toekoms te besluit. Op die strand sien Kayla hom elke dag op die rotse, maar steur haar nie aan hom nie. Toe sy haar voet sny, moet sy Jack se
hulp aanvaar. ’n Vriendskap ontwikkel en hulle leer lew enslesse by Liza die kersmaker. Hulle neem lesse in hangsweeftuigvlieg en ontdek vryheid. Durf hulle hoop om saam geluk te vind dié Kersfees?

Ter Wille Van (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Ter Wille Van (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R300 R281 Discovery Miles 2 810 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die man met wie Danika vir ’n baie kort rukkie dolgelukkig was, het in ’n vreemdeling ontaard. Sy verloor haar baba nadat hy haar aanrand, en jare later worstel sy steeds om te herstel. Sy skryf jeugboeke en doen vrywillige werk by die neonatale afdeling van ’n hospitaal om die honger na haar eie kind te stil.

Malan verloor sy swanger vrou in ’n motorongeluk. Die medici kon hul tweelingbabas red, maar nie vir haar nie. Hy verkeer in skok en dat hy nou alleen na sy pasgebore babas moet omsien voel vir hom onwerklik. Maar hy sien hoe liefdevol Danika die babas by die hospitaal behandel en vra haar om hom met die versorging van sy dogtertjies te help. Sy verloor haar hart op hulle en toe Malan se skoonouers dreig om voogdyskap oor die kinders te verkry, stel Malan se prokureurvriend ’n gerieflikheidshuwelik voor ter wille van die kinders.

Maar Danika sukkel om weer ’n man in haar hart en lewe toe te laat, en Malan voel dat hy ontrou aan sy oorlede vrou is. En toe Danika se eks in die tronk vermoor word, word sy van die moord verdink wat dinge verder kompliseer.

Hul beste vriende vind na twintig jaar weer geluk, maar kan Danika en Malan hulle verlede ontsnap en hierdie tweede kans op geluk aangryp?

Langpadliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Langpadliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Charl bestuur ’n groot vervoerbesigheid en sorg al jare vir sy drie jonger sibbe. Hy het nie tyd vir verhoudings nie, selfs nie vir Renise, sy jeugliefde nie. Tot hy haar een aand gestrand langs ’n gevaarlike pad met ’n stukkende motor vind. Hy moet dringend ’n vrag gaan aflaai en neem haar, ter wille van haar veiligheid, saam met hom.

Renise het ’n donker geheim wat niemand durf uitvind nie, veral nie Charl nie. Sal hul liefde hier die nuwe toets deurstaan?

Rolbosliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Rolbosliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.

Mark Lessing is plat geslaan ná ’n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma’s en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.

Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe.

Uiteindelik oorreed sy hom om w erk te soek. Sy nuwe baas is egter ’n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.

Held In Blou Jeans 3 In 1: Madelie Human Held In Blou Jeans 3 In 1
Madelie Human
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R181 Discovery Miles 1 810 Ships in 5 - 7 working days

HELD IN BLOU JEANS:
“Is hy 'n bleeksiel met 'n dikraambril?” vra sy haar Ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riëtte dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet dié held in blou jeans gaan haar hart laat les opsê.

LIEFDE IN N HANGKAS:
Danelle se droomman is romanties, aantreklik, het 'n warm geaardheid en goeie maniere. Dis beslis nie Nardus Duvenage nie, alhoewel hy toonkrul-lekker-soen. En die liefde steur hom nooit aan 'n lys nie, of hoe?

LIEFSTE VERLEIDSTER:
Annette raak verlief op haar ridder-bestuurder-fotograaf. Maar Markus het vroeg-vroeg al geleer dat hy op niemand kan staatmaak nie en sy emosies is stewig verskans agter 'n ondeurdringbare muur. Wat moet Annette doen om by sy hart uit te kom?

Hartsbegeerte (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Hartsbegeerte (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R252 Discovery Miles 2 520 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Terug na jou, Kolwyntjie en Altyd die strooimeisie.

Terug na jou:

Jare gelede het Mercia haar liefde vrygelaat, soos mens ’n boemerang van jou af weggooi. Nes die boemerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer. Sal sy hierdie keer daarin slaag om dit vas te hou en vir altyd te koester?

Kolwyntjie:

Die tweelingdokters in die spreekkamers reg langs Melani se nuwe besigheid is albei ewe sjarmant. Dis egter Lourens wat haar hart verower, maar hy wil verder studeer en het nie tyd vir ’n verhouding nie ...

Altyd die strooimeisie:

Meyer Malan steel Zoë se hart met die eerste oogopslag, maar hoe kan sy hom liefhê as hy juis een van die bevoorregtes is wat op haar pa se erfplaas grootgeword het. Kan sy die familie vertel wie sy werklik is?

Wilde Hawer (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Wilde Hawer (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human 1
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Om Ben lief te hê, Om Dirk te tem en Om Kobus te ken.

Om Ben lief te hê: Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.

Om Dirk te tem: Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie.

Om Kobus te ken: Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun te leer ken. Maar dis te laat. Dié kans sal sy hom glad nie gee nie.

Ompadliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Ompadliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Pre-order

Alex kraai al lank koning by die jaarlikse kompetisie vir swaarvoertuigbestuurders. Hy kan ’n vragmotor toe oë parkeer. Hierdie jaar sit ’n petite blondine egter vir hom ore aan.

Stella Kleynhans gaan haar pa se vervoerbesigheid erf en is vasberade om haarself by die jaarlikse kompetisie te bewys. Maar Alex de Koker daag haar elke keer uit om moeiliker draaie met ’n vragmotor uit te voer.

Maar wat haar die meeste ontstel, is die toertjies wat haar hart uithaal wanneer hy naby haar kom!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Avatar 2: The Way Of Water - 4K Ultra HD…
James Cameron Blu-ray disc R634 Discovery Miles 6 340
Rocks-Off Rechargeable Mini Wand - Black…
R539 R399 Discovery Miles 3 990
Mad Max: 5-Movie Collection - Mad Max…
Mel Gibson, Tina Turner, … Blu-ray disc R1,284 R819 Discovery Miles 8 190
Lifespace Instant Read Waterproof…
R339 R199 Discovery Miles 1 990
Treeline Tennis Balls (Pack of 3)
R62 Discovery Miles 620
Penguin Multi Purpose Wood Glue (125ml)
R35 Discovery Miles 350
Carioca Joy Markers in Assorted Colours…
R117 Discovery Miles 1 170
Discovering Daniel - Finding Our Hope In…
Amir Tsarfati, Rick Yohn Paperback R280 R180 Discovery Miles 1 800
Linx Ross Mid Back Typist Chair (Black)
 (3)
R1,249 R959 Discovery Miles 9 590
Mountain Backgammon - The Classic Game…
Lily Dyu R630 Discovery Miles 6 300

 

Partners