Charl bestuur ’n groot vervoerbesigheid en sorg al jare vir sy drie
jonger sibbe. Hy het nie tyd vir verhoudings nie, selfs nie vir Renise,
sy jeugliefde nie. Tot hy haar een aand gestrand langs ’n gevaarlike
pad met ’n stukkende motor vind. Hy moet dringend ’n vrag gaan aflaai
en neem haar, ter wille van haar veiligheid, saam met hom.
Renise het ’n donker geheim wat niemand durf uitvind nie, veral nie
Charl nie. Sal hul liefde hier die nuwe toets deurstaan?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!