|  |  Welcome to Loot.co.za!  
				Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search | Your cart is empty | ||
| Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
 Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 6. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In 地 neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 地 liefde vir lees te kweek. Geniet 地 piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV). 
 Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In 地 neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 地 liefde vir lees te kweek. 
 |     You may like...
	
	
	
		
			
			
				Biology, Evolution & Conservation of…
			
		
	
	 
		
			Joseph Mark Shostell, Manuel Ruiz-Garcia
		
		Hardcover
		
		
			
				
				
				
				
				
					 
	
	
	
		
			
				Participatory Pedagogy - Emerging…
			
			
		
	
	 
		
			Martha Ann Davis McGaw, Simone McGaw-Evans
		
		Hardcover
		
		
			
				
				
				
				
				
				R4,323
				
				Discovery Miles 43 230
			
			
		
	 
	
	
	
		
			
				Ripples on the River - Celebrating the…
			
			
		
	
	 
		
			Laurie Campbell, Anna Levin
		
		Hardcover
		
		
			
				
				
				
				
				
				R557
				
				Discovery Miles 5 570
			
			
		
	 
 |