0
Your cart
![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
Die Vlaamse digter Marc Tritsmans (1959) gee in sy gedigte stem aan die aarde met al sy bedreigde spesies. Hy doen dit in melancholies-liriese gedigte, waarvan die vaste versvorm as teenvoeter moet dien vir ‘n węreld wat besig is om ekologies ineen te stort. Daniel Hugo het Tritsmans se jongste bundel, Het zingen van de wereld (2017), in Afrikaans vertaal en laat daarmee die woorde van “’n man uit die noordelike halfrond” klokhelder aan die suidpunt van Afrika opklink.
|
![]() ![]() You may like...
Kirstenbosch - A Visitor's Guide
Colin Paterson-Jones, John Winter
Paperback
|