0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments

Pots and Poetry and Other Essays (Paperback): Marthinus Versfeld Pots and Poetry and Other Essays (Paperback)
Marthinus Versfeld
R137 Discovery Miles 1 370 Ships in 6 - 10 working days

Pots and Poetry and other essays is a collection of some of South African philosopher Martin Versfeld’s most popular works, as well as three previously uncollected essays. Versfeld enriches and enlarges our understanding of the world by synthesising Eastern and Western thought – along the way demonstrating that Plato and Confucius were brothers in arms – and by taking a stance on the environment that is far ahead of its time.

Oor Gode En Afgode (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition): Marthinus Versfeld Oor Gode En Afgode (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
Marthinus Versfeld; Foreword by Ernst Wolff
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R130 Discovery Miles 1 300 Ships in 2 - 4 working days

Oor Gode En Afgode is ’n herdruk van ’n vyftal essays van die Suid-Afrikaanse filosoof Marthinus Versfeld.

Die bundel het oorspronklik reeds in 1948 verskyn, maar die kwessies wat hierin bespreek word, is vandag steeds aktueel. Versfeld se groot bekommernis hier is dat die Westerse mens se opvatting van redelikheid en sy verhouding met die węreld om ons, sedert die Verligting baie verskraal het. Met verwysings na die kerkvader Augustinus en groot Middeleeuse filosowe soos Thomas van Aquinas, toon Versfeld aan dat hierdie ouer denkers se sienings van die skepping en die Skepper tot ’n meer geďntegreerde beeld van die mens en sy plek in die werklikheid kan bydra, ’n siening wat ook in ons postmoderne era aanklank by denkende lesers behoort te vind.

Die bundel bevat verder ’n kritiese bespreking van die Franse filosoof Jean-Jacques Rousseau en die oordrewe rol van die Staat in ons tyd (iets wat bekommerde Suid-Afrikaners met instemming kan lees), die verval in moraliteit en die oorheersing van die masjien in die lewe van die gewone mens. Dit is nie Versfeld se toeganklikste werk nie, maar die skrywer slaag steeds daarin om ingewikkelde filosofiese begrippe in eenvoudige taal oor te dra.

Die bundel word ingelei deur prof. Ernst Wolff, ’n kenner van die werk van Versfeld.

Die Neukery Met Die Appelboom - En Ander Essays (Afrikaans, Paperback): Marthinus Versfeld Die Neukery Met Die Appelboom - En Ander Essays (Afrikaans, Paperback)
Marthinus Versfeld
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 2 - 4 working days

Die Neukery Met Die Appelboom is ’n herdruk van essays van die Suid-Afrikaanse filosoof Marthinus Versfeld, wie se honderdste verjaardag vanjaar herdenk word.

Die fokus van hierdie bundel essays is die mens se verantwoordelikheid teenoor die natuur en die omgewing.

Op sy eiesoortige manier vervleg Marthinus Versfeld sy bespreking egter ook met wetenskapsieninge, geloofsoortuiginge, etiese kwessies, opvattinge oor die staatkunde en ander filosofiese vraagstukke.

Klip En Klei (Afrikaans, Paperback): Marthinus Versfeld Klip En Klei (Afrikaans, Paperback)
Marthinus Versfeld
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R257 Discovery Miles 2 570 Ships in 2 - 4 working days

In die eerste opstel, “Oor huise”, beskryf hy hoe hy self 'n huis van klip in die Kouga gebou het. So 'n huis moet by die bewoners daarvan pas, beweer Versfeld, en dit hang af daarvan of jy met jouself tuis is. Hy skryf verder oor die vreugde van kook en goeie kos, oor die verwantskap tussen die skepping van poesie en die skepping van 'n eenvoudige meubelstuk, oor jag, visvang en ons belewing van die natuur. Die laaste opstel, “Oor patriotisme”, kry opnuut betekenis in 'n tyd waarin ons verhouding met ons geboorteland en ons medemens geproblematiseer word. Versfeld se styl is besonder toeganklik en die leser word dikwels verras deur 'n diepsinnige wending waardeur ons omgang met die alledaagse verryk word. So skryf hy byvoorbeeld oor klip: “Die engel uit die klip is die engel wat alreeds in die klip gesit het, en aan hom is die kliphouer onderdanig. Laat die engele dus jou huisie bou, maar hulle sal net met jou hande bou, en net met jou eie hande sal jy aan hulle raak.”

An Essay on the Metaphysics of Descartes (Hardcover): Marthinus Versfeld An Essay on the Metaphysics of Descartes (Hardcover)
Marthinus Versfeld
R3,788 Discovery Miles 37 880 Ships in 10 - 15 working days

Originally published in 1940, this book provides a thorough discussion of Rene Descartes philosophy of metaphysics, examining the three major points of the mind and body, freedom of the will and religion and science. Specific chapters are devoted to the Cartesian theory and the Meditations, in particular the Sixth.

An Essay on the Metaphysics of Descartes (Paperback): Marthinus Versfeld An Essay on the Metaphysics of Descartes (Paperback)
Marthinus Versfeld
R1,175 Discovery Miles 11 750 Ships in 10 - 15 working days

Originally published in 1940, this book provides a thorough discussion of Rene Descartes philosophy of metaphysics, examining the three major points of the mind and body, freedom of the will and religion and science. Specific chapters are devoted to the Cartesian theory and the Meditations, in particular the Sixth.

The Perennial Order (Paperback): Marthinus Versfeld The Perennial Order (Paperback)
Marthinus Versfeld
R609 Discovery Miles 6 090 Ships in 18 - 22 working days
The Perennial Order (Hardcover): Marthinus Versfeld The Perennial Order (Hardcover)
Marthinus Versfeld
R862 Discovery Miles 8 620 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
STEM Activity: Sensational Science
Steph Clarkson Paperback  (4)
R236 R216 Discovery Miles 2 160
Voyager 7" Universal Tablet Case (Red)
R139 R114 Discovery Miles 1 140
Cable Guys Controller and Smartphone…
R433 Discovery Miles 4 330
Ugreen DisplayPort Male To HDMI Female…
R160 Discovery Miles 1 600
Kamikaze
Eminem CD R372 Discovery Miles 3 720
Simba ABC Colourful Sorting Bucket
 (1)
R99 R89 Discovery Miles 890
Yardley London English Dahlia Eau De…
R756 R624 Discovery Miles 6 240
Sing 2
Blu-ray disc R324 Discovery Miles 3 240
Adidas Combat Sport Backpack (Navy Blue)
R686 R572 Discovery Miles 5 720
Tesa Extra Power Perfect Self-Adhesive…
R139 Discovery Miles 1 390

 

Partners