0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (8)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All Departments

Babalela Boekpak (Paperback): Martie Preller Babalela Boekpak (Paperback)
Martie Preller
R450 R387 Discovery Miles 3 870 Save R63 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!

Babalela (Paperback): Martie Preller Babalela (Paperback)
Martie Preller
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) In Stock

Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!

Babalela  4: Ons kan (Paperback): Martie Preller Babalela 4: Ons kan (Paperback)
Martie Preller
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Babalela 3: Los ons uit! (Paperback): Martie Preller Babalela 3: Los ons uit! (Paperback)
Martie Preller
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Babalela 2:Diep, diep in 'n donker bos (Paperback): Martie Preller Babalela 2:Diep, diep in 'n donker bos (Paperback)
Martie Preller
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Droomvangers (Afrikaans, Paperback): Martie Preller Droomvangers (Afrikaans, Paperback)
Martie Preller
R223 R192 Discovery Miles 1 920 Save R31 (14%) Ships in 4 - 8 working days
My Naam Is Alexander En Wat Daarvan? (Afrikaans, Paperback): Martie Preller My Naam Is Alexander En Wat Daarvan? (Afrikaans, Paperback)
Martie Preller
R170 R150 Discovery Miles 1 500 Save R20 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Alexander besluit om op 'n skoolstaptoer berge toe te gaan, want hy wil wegkom van die huis af. Die res van die stappers kan doen wat hulle wil, solank hulle hom net uitlos. Maar dinge verloop nie volgens plan nie. Louise met die baie vlegseltjies pla hom, sy voete is vol blase, en toe jaag 'n donderstorm hulle in die middel van die nag op en hulle moet skuiling soek. In 'n grot. Waar Alexander 'n onstellende ontdekking maak.....

FET Ster in Haar Sak en Ander Verhale,'n (Afrikaans, Paperback): Martie Preller FET Ster in Haar Sak en Ander Verhale,'n (Afrikaans, Paperback)
Martie Preller
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Nuwe stories. Ou stories. Stories oor bekende mense. Stories oor mense soos ek en jy. Stories wat jou sal laat lag … of jou hartseer sal maak. Stories wat jou anders na die węreld sal laat kyk. Stories wat jy soos ’n ster in jou sak met jou kan saamdra. Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ’n wonderwęreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur bekende skrywers soos Martie Preller, E.K.M. Dido, Fanie Viljoen, Anzil Kulsen, Christo Davids, Wendy Maartens, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Vincent Oliphant en Zulfah Otto-Sallies.

Nne ndo lugaho (Tshivenda) (Venda, Paperback, Student edition): Martie Preller Nne ndo lugaho (Tshivenda) (Venda, Paperback, Student edition)
Martie Preller
R65 R58 Discovery Miles 580 Save R7 (11%) Out of stock

The Little Library Life Skills Kit (along with the Literacy and Numeracy Kits) was initially developed to respond to a need for high quality, indigenous books for the younger members of our communities. After ten years successful use in schools, the kits have now been revised to meet the changing needs of learners, schools and the new education policies. The Life Skills Kit focuses on promoting life skills to learners of five to nine years of age, as stated in the National Curriculum Statement. Perfectly me tells the story of a messy young boy who has a neat and tidy sister. With some effort he manages to become clean, but is still a little untidy. He decides that his sister may be perfect, but that he is perfectly himself.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Parker Jotter Duo S. Steel Ballpoint Pen…
 (5)
R599 R523 Discovery Miles 5 230
Fly Repellent ShooAway (White)
 (3)
R349 R299 Discovery Miles 2 990
Microsoft Xbox Series Wireless…
R1,699 R1,589 Discovery Miles 15 890
X-Men: Apocalypse
James McAvoy, Michael Fassbender, … Blu-ray disc R32 Discovery Miles 320
Carbon City Zero - A Collaborative Board…
Rami Niemi Game R641 Discovery Miles 6 410
Violet Bent Backwards Over The Grass…
Lana Del Rey CD R457 Discovery Miles 4 570
Elecstor 18W In-Line UPS (Black)
R999 R499 Discovery Miles 4 990
Breaking Bread - A Memoir
Jonathan Jansen Paperback R330 R220 Discovery Miles 2 200
Fine Living Kendall Office Chair (Light…
R2,499 R1,629 Discovery Miles 16 290
Efekto 77300-G Nitrile Gloves (M)(Green)
R63 Discovery Miles 630

 

Partners