|
Showing 1 - 25 of
815 matches in All Departments
In die verlede, was ek baie keer onseker oor myself, veral as ek in
'n moeilike situasie beland het of 'n krisis moes hanteer. Noudat
ek vierkantig daarmee gekonfronteer word, is dit vir my lekker om
te weet ek het nie moed opgegee nie. Mathys Roets het sy
musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in
'n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996
maak hy 'n belangrike deurbraak met sy debuutproduksie op die KKNK.
In hierdie vertoning, Nokturne, sing hy die musiek van Koos du
Plessis. Met sy donker fluweelstem het die musiek van Koos du
Plessis, Mathys soos 'n handskoen gepas. Deur sy loopbaan het
Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die
wereld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen,
Roger Whittaker en Neil Diamond. Die pad wat hy gestap het was nie
maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en
van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy
uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam
gevat. Op 6 April 2009, op pad na die KKNK in Oudtshoorn, ry Mathys
met sy geel BMW motorfiets van die pad af. Vir dae lank hang sy
lewe aan ? draadjie en uiteindelik reik die Rosepark Hospitaal ?
verklaring uit: Mathys is verlam. Ten spyte van hierdie terugslag,
besluit Mathys om vorentoe te kyk en steeds voluit te leef. Steeds
Mathys is die inspirerende lewensverhaal van Mathys Roets, soos
vertel aan Alita Vorster. Dis 'n verhaal wat lesers sal laat
glimlag, maar ook aangryp en besiel. Na die lees van hierdie boek
moet 'n mens wonder hoe jy enige uitdaging as te groot kan beskou!
Unlike some other reproductions of classic texts (1) We have not
used OCR(Optical Character Recognition), as this leads to bad
quality books with introduced typos. (2) In books where there are
images such as portraits, maps, sketches etc We have endeavoured to
keep the quality of these images, so they represent accurately the
original artefact. Although occasionally there may be certain
imperfections with these old texts, we feel they deserve to be made
available for future generations to enjoy.
|
Peyton's Promise
Susan G Mathis
|
R922
R800
Discovery Miles 8 000
Save R122 (13%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
This book presents a collection of problems and solutions in
functional analysis with applications to quantum mechanics.
Emphasis is given to Banach spaces, Hilbert spaces and generalized
functions.The material of this volume is self-contained, whereby
each chapter comprises an introduction with the relevant notations,
definitions, and theorems. The approach in this volume is to
provide students with instructive problems along with
problem-solving strategies. Programming problems with solutions are
also included.
|
Eve (Hardcover)
Jay Mathis Horne; Illustrated by Martha Horne; Edited by Cindy Martin
|
R901
Discovery Miles 9 010
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|