|
Showing 1 - 11 of
11 matches in All Departments
Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue
gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief op
Eend! Maar daar is een probleem: Padda is groen en Eend is wit …
Volgens Padda se maats is dit onmoontlik dat ’n groen padda en ’n
wit eend mekaar kan liefhe. Maar Padda bewys aan sy maats dat
liefde geen grense het nie. Padda is verlief is 'n storie vol pret
en pragtige illustrasies, met 'n belangrike lewensles vir kinders
so jonk as 3.
Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die
rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoort
nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af,
want alle rotte is vuil, dom en grillerig. Maar Padda besluit om
vir Rot beter te leer ken. En wat ’n verrassing! Rot kan lees en
skryf en drie tale praat! Verder is hy altyd vrolik en hulpvaardig.
Padda is baie hartseer toe Rot weer vertrek, maar Rot belowe om
eendag terug te kom om ’n brug oor die rivier te bou … Padda en die
vreemdeling is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar
bevat ook 'n waardevolle lewensles.
Een pragtige herfsdag ontdek Padda ’n pikswart lyster wat roerloos
op die grond le. Baie bekommerd wonder hy en sy vriende wat die
voel makeer. Padda en die voelgesang is 'n storie vol pret en
pragtige illustrasies, maar bevat ook 'n lewensles. In hierdie
treffende verhaal maak die diere op ’n eenvoudige dog mooi manier
met die dood kennis en besef hulle hoe ’n groot voorreg dit is om
te lewe.
Padda voel nutteloos, want hy kan nie vlieg soos Eend nie en hy het
ook nie 'n talent vir goeters maak soos Rot nie. Hy wens hy kan
koekbak soos Vark, of so vlot lees soos Haas. Maar dan besef Padda
dat hy uniek, spesiaal en talentvol op sy eie manier is – hy is
pragtig en groen, en kan beter swem en spring as enigiemand anders!
Padda is padda is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar
bevat ook 'n lewensles. Die storie verduidelik dat elke kind uniek
is en oor sy eie talente beskik – dit maak hom nie beter of slegter
as 'n ander kind nie. En almal is lief vir Padda net soos hy is!
Padda leer dat dit die beste is om net homself te wees.
This popular book is now available in Sesotho! Frog feels useless
because he can’t fly like Duck and he can’t make stuff like Rat. He
wish he had the baking skills of Pig and Hare’s reading ability.
But then he realises that he is special and talented in his own way
– he is beautiful and green, and can swim and jump better than
anyone else!
This popular book is now available in Zulu! Frog feels useless
because he can’t fly like Duck and he can’t make stuff like Rat. He
wish he had the baking skills of Pig and Hare’s reading ability.
But then he realises that he is special and talented in his own way
– he is beautiful and green, and can swim and jump better than
anyone else!
A charming story about the well-loved character Frog, showing
friendship and parting. When Frog finds a teddy bear all alone in
the forest, he takes him home. Despite the derision of his friends,
he plays football with him in the daytime, and tells him stories in
the evening to teach the little bear to talk, which indeed he does!
Soon all Frog's friends adore little bear too and give him special
treats -- but even so, one day he doesn't want to play anymore, or
to say anything. He wants to go home. But that doesn't mean he
can't come back again, does it? No, it doesn't!
|
|