![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments
From 1994 to 2000, when South Africa was a young democracy, the country was stalked by a succession of brutal serial killers. Psychologist Micki Pistorius became the first profiler for the South African Police Service, playing a vital role in identifying and interrogating these killers, as well as training detectives nationally and in other countries. She broke ground with her theory on the origin of serial killers and is considered a trailblazer in her field. Catch Me a Killer was originally released in 2003 and details the cases she worked on – from the Station Strangler and the Phoenix Cane Killer to Boetie Boer and the Saloon Killer. The book also features legendary detectives such as Piet Byleveld and Suiker Britz, as well as the FBI’s Robert Ressler. Released alongside a major TV series based on the book, this new edition of Catch Me a Killer includes a new chapter and up-to-date information about some of the cases, such as the parole of Norman Afzal Simons in 2023. This is essential reading for all true crime aficionados.
In die begin het die Skepper die hemel en die aarde geskape, en toe Hy by die Klein-Karoo kom, se Hy: "Laat daar bruin, harde grond, vaal bossies en klippers wees." Toe maak Hy 'n bietjie te veel daarvan en dit strek vir tweehonderd myl lank en eenhonderd myl breed. Ewentwel. Op die vyfde dag het Hy die diere geskep, en vir afleiding en aardigheid maak Hy sommer die koddige volstruis. Die sesde dag maak hy die mense, en toe hy die Khoi en die San in die Karoo neersit, wil hulle hulle doodlag vir die Groot Volstruis met sy lang nek en sy eierlyf. Net daar vererg die Groot Volstruis hom en sweer wraak teen die nasate van die mens, tot in die verste geslag. Die wraak tref Hendrik van der Westhuizen, uithaler jong boer van die Oudtshoorn-distrik, op die vooraand van sy troue met die hovaardige Isabella Fourie, toe hy halsoorkop verlief raak op die pragtige bediendemeisie Eva Damon. Maar die instink van sorg, grond en erf loop te sterk in Hendrik, en hy word verskeur tussen plig en liefde. Toe die volstruisveerbedryf later, nadat dit hoog opgelig het, hard laat val, kry die Groot Volstruis sy finale hou in. Eers met Hendrik en Eva se nageslag, toe Danie van der Westhuizen, argeoloog, en Tessa van der Westhuizen, verloopte kunstenaar, by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn ontmoet, word al die ou spoke opgejaag.
|
You may like...
|