Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments
‘Miskien issit omdat poverty my define en nie die racial politics vannie land ie.’ Wit issie ’n colour nie is ’n versameling verhale oor grootword en die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek, sosio- ekonomiese kwessies en bruin kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika waarin ons ons bevind. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings van pogings om die lewe op die Vlakte te navigeer. Hierdie versameling is diep persoonlik en ’n ontstellend waar weergawe van die lewe aan die ander kant van die spoor, geskryf in Kaapse Afrikaans.
In 2021, is Damian de Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy
force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie
sandduine gespeel. Die man wattie media ‘The Railway Ripper' noem,
het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse
en sandduine rondomie Western Cape. Hy praat met ex-detective
Michelle Wakefield ma soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner
vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit.
In Oolog word stryd, konflik en oorlogvoering op verskeie vlakke
ondersoek – nie net met verwysings op ’n nasionale en internasionale
skaal nie, maar veral in die beskrywing van intieme, persoonlike
ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf.
’n Splinternuwe digbundel deur ’n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter. In Alles het niet kom wod dig Nathan Trantraal oor die onderwerpe wat hy in Chokers en suvivors met sy kenmerkende energie en emosie belig het. In sy tweede bundel dig Trantraal oor Afrikaans, oor klas, ras, en die politiek, maar neem nou ook seksualiteit, en die religieuse en stedelike milieu waarin hy grootgeword het, in oenskou. ’n Outobiografiese en kontroversiele bundel deur die wenner van die Ingrid Jonkerpys.
All Rise: Resistance and Rebellion in South Africa revives six true stories of resistance by marginalized South Africans against the country's colonial government in the years leading up to Apartheid. In six parts-each of which is illustrated by a different South African artist-All Rise shares the long-forgotten struggles of ordinary, working-class women and men who defended the disempowered during a tumultuous period in South African history. From immigrants and miners to tram workers and washerwomen, the everyday people in these stories bore the brunt of oppression and in some cases risked their lives to bring about positive change for future generations. This graphic anthology breathes new life into a history dominated by icons, and promises to inspire all readers to become everyday activists and allies. The diverse creative team behind All Rise, from an array of races, genders, and backgrounds, is a testament to the multicultural South Africa dreamed of by the heroes in these stories-true stories of grit, compassion, and hope, now being told for the first time in print.
|
You may like...
|