In Oolog word stryd, konflik en oorlogvoering op verskeie vlakke
ondersoek – nie net met verwysings op ’n nasionale en internasionale
skaal nie, maar veral in die beskrywing van intieme, persoonlike
ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf.
Met sy narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal
stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref.
Hierdie gedigte is vindingryk en vreesloos, met donker humor maar nie
sonder deernis nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
History in poetry
Mon, 14 Mar 2022 | Review
by: Dave S.
Drawn in by the cover of the Cape Corp soldier and this little known history and the poetry is beautiful.
Highly recommend to readers of Kaapse Afrikaans.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)