|
Showing 1 - 17 of
17 matches in All Departments
Dis nie maklik om in die ruimte te kom nie, maar met verbeelding, vindingrykheid en beplanning is alles moontlik. Kom ons help Rommel om sy droom te bereik ... om in die ruimte te kom, en dalk tot so ver as die maan.
Bou ’n model van Rommel se ruimtetuig en Blik i2 in 3D, deur net te vou, te sny en te plak.
Volg die instruksies. Vou op die blou lyne, sny op die rooi lyne en plak op die geel lyne.
n Eerste tematiese, tweetalige geillustreerde kinderwoordeboek in
volle kleur. Vrolike rympies ondersteun die bekende temas. Die
liggaamsdele, kleure en vorms, aktiwiteite en syfers vul die temas
aan. Direkte assosiasie tussen voorwerp en woord. / A first
thematic bilingual illustrated wordbook in full colour. Cheerful
rhymes support the familiar themes. The parts of the body, shapes
and colours, activities and figures complement the themes. Direct
association between object and word.
Hoe skiet mens n pienk olifant? Hoekom kan 'n spook nie leuens vertel nie? Hoe vertaal n mens "jy mors papier" in Engels? Watter soort renoster het die kleinste ore? Wat het die seekat vir sy meisie gese? Wil jy Weet? Nou waarvoor wag jy? Lekker lawwe lagboek omnibus 1 het al die antwoorde: Dit bevat die eerste twee boeke in die reeks.
Het jy geweet daar's 'n gaatjie in die middel van die see? En het
jy al gehoor van Gaggavrotstad? Die stories vol byklanke en
liedjies is 'n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en
avonture! Stories op die CD: Onder die see, ja; Atlantis; Merlyn -
die Begin; Oom Oktavius; Skooldae; Gaggavrotstad; Opsaal;
Walvis-avontuur; Die Springbokkems; Poseidon.
|
What a day! (Staple bound)
Francois Maree; Illustrated by Nico Meyer; Edited by Francois Maree
|
R50
R39
Discovery Miles 390
Save R11 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
What a party! (Staple bound)
Francois Maree; Illustrated by Nico Meyer; Edited by Francois Maree
|
R50
R39
Discovery Miles 390
Save R11 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
What a deep dive! (Staple bound)
Francois Maree; Illustrated by Nico Meyer; Edited by Francois Maree
|
R50
R39
Discovery Miles 390
Save R11 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
Crisis at school! (Staple bound)
Francois Maree; Illustrated by Nico Meyer; Edited by Francois Maree
|
R50
R39
Discovery Miles 390
Save R11 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
You may like...
Higher
Michael Buble
CD
(1)
R482
Discovery Miles 4 820
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
|