|
Showing 1 - 3 of
3 matches in All Departments
Die drama In glas handel oor ‘n kinderlose egpaar wat in
vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na
‘n kind op hulle as individue, hul huwelik en hul verhoudings met
ander. Nicola Hanekom wys die vernedering van herhaalde besoeke aan
onsimpatieke dokters, die monotomie van seks wat gemonitor word,
die aftakeling van ‘n man en vrou wat gereduseer word tot hul
voortplantingsorgane. In glas wen beste regie, beste nuutgeskepte
Afrikaanse produksie en beste aanbieding. Stian Bam wen beste
akteur en Tinarie van Wyk Loots wen beste aktrise. is in 2015 op
die kortlys vir die toekenning van die ATKV-prys vir ’n dramateks.
Met die twee dramatekste in hierdie bundel het die talentvolle
Nicola Hanekom die teaterganger in die holte van haar hand. In
Trippie word die gehoor "passassiers" op 'n busrit deur die Karoo
en word 'n warboel van emosies op 'n boeiende en onvoorspelbare
wyse oopgevlek. Hol, 'n uitdagende eenvroutoneelstuk, neem die
wegholtempo van 'n moderne vrouelewe in oenskou.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.