Die drama In glas handel oor ‘n kinderlose egpaar wat in
vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na
‘n kind op hulle as individue, hul huwelik en hul verhoudings met
ander. Nicola Hanekom wys die vernedering van herhaalde besoeke aan
onsimpatieke dokters, die monotomie van seks wat gemonitor word,
die aftakeling van ‘n man en vrou wat gereduseer word tot hul
voortplantingsorgane. In glas wen beste regie, beste nuutgeskepte
Afrikaanse produksie en beste aanbieding. Stian Bam wen beste
akteur en Tinarie van Wyk Loots wen beste aktrise. is in 2015 op
die kortlys vir die toekenning van die ATKV-prys vir ’n dramateks.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!