0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Deelfontein (Afrikaans, Paperback): Nicole Jaekel Strauss Deelfontein (Afrikaans, Paperback)
Nicole Jaekel Strauss
R350 R312 Discovery Miles 3 120 Save R38 (11%) Ships in 5 - 10 working days

In 1900 reis die Britse dokter Oliver Glenville na Deelfontein in die Karoo om by ’n Britse veldhospitaal vir offisiere aan te sluit. Daar beland beseerde Britse soldate én Boerekrygers op sy operasietafel.

Klara Grootboom, ’n skoonmaker, rig ’n versoek aan hom wat teen sy beginsels indruis, maar dis asof sy hom in ’n vangnet van haar eie het.

Meer as ’n honderd jaar later skep ’n opkomende Kaapse kunstenaar ’n uitstalling uit Deelfontein se gegewens en ontdek ’n onverwagse familieband . . .

Om Alleen Te Gaan (Afrikaans, Paperback): Nicole Jaekel Strauss Om Alleen Te Gaan (Afrikaans, Paperback)
Nicole Jaekel Strauss
R340 R304 Discovery Miles 3 040 Save R36 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Die verhaal van Cato van Johannesburg, wat in haar middeljare op ’n hartsreis na die Nyl gaan ná ’n ernstige verlies. Op haar tog word sy vergesel van ’n Egiptiese artefak, wat trouens een rede vir die reis is – dié antieke klein klipskilpadjie moet huis kry.

Vroeg in haar Nylbesoek ontmoet sy vir Da’oud, ’n jong Koptiese Egiptenaar op ’n eie lewensveranderende sending. Sy familie is intens geraak, oor etlike generasies, deur sosiopolitieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrirplein as onlangse laagtepunt.

Op hul bootvaart op die Nyl ontmoet dié twee ietwat ongemaklike vriende ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, en die terugkeer van die skilpadartefak na sy plek van heenkome word ’n simbool vir die afleggings en totruskom wat Cato en jong Da’oud, op sy eie, verskriklike manier, moet deurmaak – elkeen alleen.

’n Roman vir die fiksiefynproewer.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Novelist As A Vocation
Haruki Murakami Paperback R317 Discovery Miles 3 170
A Commentary on Demosthenes' Philippic I…
Cecil Wooten Hardcover R2,616 Discovery Miles 26 160
Commonwealth of Letters - British…
Peter J. Kalliney Hardcover R2,448 Discovery Miles 24 480
Novel Ideas - Mapping Textual Analysis…
Chris Daniels Paperback R303 Discovery Miles 3 030
And Wrote My Story Anyway - Black South…
Barbara Boswell Paperback R350 R323 Discovery Miles 3 230
I do I undo I redo - The Textual Genesis…
Finn Fordham Hardcover R4,119 Discovery Miles 41 190
Life of Pi - Novel and Study Notes
Paperback R110 Discovery Miles 1 100
The World's Wife: York Notes Advanced…
Carol Duffy Paperback R230 R210 Discovery Miles 2 100
Christian Heresy, James Joyce, and the…
Gregory Erickson Hardcover R3,174 Discovery Miles 31 740
Forms of Dictatorship - Power…
Jennifer Harford Vargas Hardcover R2,223 Discovery Miles 22 230

 

Partners