![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
Na die vernietiging van eiendom, kultuur, ekonomie en sy psige, in die afloop van die Anglo-Boereoorlog (1899 -1902) en 1e Wereldoorlog (1914 – 1918) herrys die Afrikaner as 'n gedugte gemeenskap aan die suidpunt van Afrika. Die saakmakende rol wat die Afrikaner-Broederbond gespeel het om die heropbouproses te begin en te fasiliteer is later deur die Afrikanerbond voortgesit. Werklikhede in die organisasie se 100-jarige bestaan word op ‘n nugtere wyse vir die leser aangebied en wanpersepsies word reggetrek. Openhartige en waarderende kritiek word in enkele onderhoude blootgele. Niemand moet twyfel oor die doelstellings van die organisasie en sy lede se lojaliteit en verbintenis teenoor Suid Afrika nie.
|
![]() ![]() You may like...
Maze Runner: Chapter II - The Scorch…
Thomas Brodie-Sangster, Nathalie Emmanuel, …
Blu-ray disc
R36
Discovery Miles 360
|