Na die vernietiging van eiendom, kultuur, ekonomie en sy psige, in
die afloop van die Anglo-Boereoorlog (1899 -1902) en 1e
Wereldoorlog (1914 – 1918) herrys die Afrikaner as 'n gedugte
gemeenskap aan die suidpunt van Afrika. Die saakmakende rol wat die
Afrikaner-Broederbond gespeel het om die heropbouproses te begin en
te fasiliteer is later deur die Afrikanerbond voortgesit.
Werklikhede in die organisasie se 100-jarige bestaan word op ‘n
nugtere wyse vir die leser aangebied en wanpersepsies word
reggetrek. Openhartige en waarderende kritiek word in enkele
onderhoude blootgele. Niemand moet twyfel oor die doelstellings van
die organisasie en sy lede se lojaliteit en verbintenis teenoor
Suid Afrika nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!