0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (4)
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments

Beurtelinge - 'n Romoir (Afrikaans, Paperback): Pirow Bekker Beurtelinge - 'n Romoir (Afrikaans, Paperback)
Pirow Bekker
R302 Discovery Miles 3 020 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Volgens PG du Plessis het Pirow Bekker ʼn “benydenswaardig-heldere pen”. In hierdie, Bekker se 23ste publikasie sedert 1965, word die leser meegevoer deur sy herinneringsreise na plekke van herkoms en vroeëre verblyf, sowel as die verlede in sy eie gedagtes. Daar is juwele in hierdie teks.

’n Belangrike bydrae van die boek is die beligting van demensie en Alzheimer. Beurtelinge se stralende eerlikheid maak dit ʼn waardevolle werk.

Voor ek my kom kry (Afrikaans, Paperback): Pirow Bekker Voor ek my kom kry (Afrikaans, Paperback)
Pirow Bekker
R71 Discovery Miles 710 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Die omslag van die bundel met sy abstrakte figure suggereer die gesprek wat in hierdie bundel gevoer word met die self, die geliefde, die lewe en die dood. Die digter ondersoek erskillende fasette van ’n lang en kreatiewe lewe. In die eerste afdeling kom die verhouding met die aarde ter sprake; in die tweede afdeling die ambivalente verhouding met die land waarin hy gekies het om te bly woon, ten spyte van die ongenaakbaarheid van klimaat, plae en sosio-politieke kwessies. In die volgende afdelings kyk die digter op ironiese wyse na die dreigende dood wat hom in verskille gedaantes voordoen. Dan volg gedigte oor die liefde: vir die taal, die woord en vir die geliefde vrou. Die fyn humor waarmee die digter na die ouderdom kyk, sorg dat die laaste gedigte nie neerdrukkend is nie, maar die lewe bly omhels, soos in “Hansie Slim herbesin”, waarin gespot word met die “mediese kernplan” waarmee voorsorg vir siekte en ouderdom getref word. En tog, die hele infrastruktuur ten spyt verlaat Hans sy huis, begeef hy hom op ’n lukraak ryloopreis die wyer wereld in. Daarom kan die digter in die slotgedig terugkyk op die verrassing van ’n lewe wat sonder beplanning of padkaart, sy eie verloop geneem het.

Atlas Teen Die Vergeet (Afrikaans, Paperback): Pirow Bekker Atlas Teen Die Vergeet (Afrikaans, Paperback)
Pirow Bekker
R63 Discovery Miles 630 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Met die skerp waarnemingsvermoe eie aan sy skryfwerk bring Pirow Bekker met die bundel alledaagse gegewens opnuut onder die leser se aandag. Benewens die satiriese gedigte oor die aktuele werklikheid waarvoor Bekker ook bekend geword het, bevat die ses afdelings van die bundel ook mooi liefdesverse, gedigte oor die ouderdom en gedigte oor die verlange van ouers na hul kinders in die vreemde.

Stillerlewe (Afrikaans, Paperback): Pirow Bekker Stillerlewe (Afrikaans, Paperback)
Pirow Bekker
R21 Discovery Miles 210 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Van Roes En Amarant (Afrikaans, Paperback): Pirow Bekker Van Roes En Amarant (Afrikaans, Paperback)
Pirow Bekker
R63 Discovery Miles 630 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Vangs (Afrikaans, Paperback): Pirow Bekker Vangs (Afrikaans, Paperback)
Pirow Bekker
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R78 Discovery Miles 780 Ships in 4 - 6 working days
Voor Die Oog Van Hierdie Son (Afrikaans, Book): Pirow Bekker Voor Die Oog Van Hierdie Son (Afrikaans, Book)
Pirow Bekker
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 4 - 6 working days
Toekomstige Betrekkinge (Afrikaans, Hardcover): Pirow Bekker Toekomstige Betrekkinge (Afrikaans, Hardcover)
Pirow Bekker
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Es ist ein' Ros' entsprungen
John Rutter Sheet music R158 Discovery Miles 1 580
Away in a manger
Michael Higgins Sheet music R129 Discovery Miles 1 290
O nata lux - No. 2 from Trinity Triptych
Cecilia McDOWALL Sheet music R129 Discovery Miles 1 290
As Joseph was a-walking
Laura Jekabsone Sheet music R158 Discovery Miles 1 580
Still, still, still
Michael Higgins Sheet music R145 Discovery Miles 1 450
When in our music God is glorified
Mack Wilberg Sheet music R131 Discovery Miles 1 310
His Praises We'll Sing
David Blackwell Sheet music R158 Discovery Miles 1 580
Past Three a Clock
John Rutter Sheet music R145 Discovery Miles 1 450
God be in my head
John Rutter Sheet music R145 Discovery Miles 1 450
A Coventry Carol
Malcolm Archer Sheet music R145 Discovery Miles 1 450

 

Partners