![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 25 of 29 matches in All Departments
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.
Platinum - eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalter = sukses!
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Lien se lankstaanskoene Afrikaans EAT Study Guide X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n Vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalter = sukses!
Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen. Die kursus bestaan uit: • ’n Leerderboek wat op die vier vaardighede fokus en treffende visuele materiaal insluit • ’n Leesboek met letterkunde-aktiwiteite wat al die voorgeskrewe genres insluit • ’n Onderwysersgids met volledige antwoorde. Om gebruik in die klaskamer te vergemaklik, is lesreekse gestruktureer om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die KABV te onderrig. Take vir formele assessering, asook voorbeeld-eksamenvraestelle, word ingesluit. Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer.
X-kit Presteer Graad 12 Letterkunde Studiegids: Voorgeskrewe gedigte maak die nasionale voorgeskrewe gedigte meer toeganklik vie leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Nuwe woordeboek sonder grense is 'n woordeboek, gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir eerste en tweede addisionele taal-leerder van Afrikaans vanaf graad 4 tot graad 12. Dit word ondersteun deur die gewilde Nuwe Afrikaans sonder grense handboekreeks. Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar 'n lys van Engelse vertalings van al die inskrywings agterin is. Leerders kan dus die Engelse word opsoek en dan na die regte Afrikaans word blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees.
Nuwe woordeboek sonder grense is 'n woordeboek, gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir eerste en tweede addisionele taal-leerder van Afrikaans vanaf graad 4 tot graad 12. Dit word ondersteun deur die gewilde Nuwe Afrikaans sonder grense handboekreeks. Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar 'n lys van Engelse vertalings van al die inskrywings agterin is. Leerders kan dus die Engelse word opsoek en dan na die regte Afrikaans word blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees. |
You may like...
1 Recce: Volume 3 - Onsigbaarheid Is Ons…
Alexander Strachan
Paperback
Deep Learning for Sustainable…
Ramesh Poonia, Vijander Singh, …
Paperback
R2,957
Discovery Miles 29 570
|