![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
‘n Boeiende historiese fiksie met hart. Dit dek ‘n fassinerende tyd in ons land se geskiedenis: die eeuwending van 1900. Die Tweede Vryheidsoorlog woed en in Parys is die sentimente oorheersend pro-Boer en anti-Brit. Paul Roux is ‘n jong Afrikaanse argitek wat help ontwerp en oprig aan die ZAR se pawiljoen by die Paryse węreldskou. Die leser beleef saam met hom die oorweldigende kleure, geure en teksture van die stad van liefde. Hy raak verstrik in absint en in die nagklubs van guitige Parys raak hy die spoor byster, maar hy het ‘n geliefde tuis, ‘n Joodse meisie. Dis tegelyk liefdesverhaal en historiese roman, met volronde karakters en ‘n trefseker gevoel vir lokaliteit.
|
You may like...
Remote Sensing and Digital Image…
Marcelo de Carvalho Alves, Luciana Sanches
Hardcover
3D Recording and Interpretation for…
Wendy Van Duivenvoorde, Trevor Winton, …
Hardcover
R1,359
Discovery Miles 13 590
Remote Sensed Data and Processing…
Diego Gonzalez-Aguilera, Fabio Remondino
Hardcover
|