‘n Boeiende historiese fiksie met hart. Dit dek ‘n fassinerende tyd in ons land se geskiedenis: die eeuwending van 1900. Die Tweede Vryheidsoorlog woed en in Parys is die sentimente oorheersend pro-Boer en anti-Brit.
Paul Roux is ‘n jong Afrikaanse argitek wat help ontwerp en oprig aan die ZAR se pawiljoen by die Paryse węreldskou. Die leser beleef saam met hom die oorweldigende kleure, geure en teksture van die stad van liefde. Hy raak verstrik in absint en in die nagklubs van guitige Parys raak hy die spoor byster, maar hy het ‘n geliefde tuis, ‘n Joodse meisie.
Dis tegelyk liefdesverhaal en historiese roman, met volronde karakters en ‘n trefseker gevoel vir lokaliteit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!