![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments
Hier is iets betreklik nuut in Afrikaans: wetenskapfiksie vir volwassenes. Die stories is uiteenlopend, maar deur elk loop die silwer draad van fantasie en wetenskap. Uiteindelik gaan dit natuurlik oor die karakters en Schoombie se gatskop-verteltrant. Hier is ’n bedrewe skrywer met ’n verstommende verbeelding aan die woord – innovering, spanning en die verrassingselement is op die spyskaart.
“Ek is die sondebok. Ek het dit gedoen.” So begin Rooi haring, ’n skreeusnaakse speurverhaal wat afspeel in die Suid-Afrikaanse restaurantbedryf. Hartman Swiegers, restaurantier en topsjef, word tydens die openingsaand van sy restaurant Tydloos vermoor. Sy bevrore liggaam word in ’n yskas gevind, met twee opgerolde harings as enigste leidraad. Watter van die uitsoekgaste is verantwoordelik? Of is die moordenaar dalk een van die kombuispersoneel? ’n Humoristiese whodunnit met verskeie kinkels.
'n Afgetrede navorser raak betrokke in ’n vete met die bure na hulle twee reusagtige bome op sy erf afkap. Terwyl hy probeer wraak neem (met komiese gevolge!), kom sy joernalis-dogter op die spoor van ’n geheimsinnige graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se Vetruviaanse Man op stadsmure in Johannesburg aanbring. Die verhaal speel af in die voorstede van Johannesburg en die distopiese ruimtes van Hillbrow. ’n Slim, humoristiese roman cum speurverhaal deur ’n bekroonde dramaturg.
|
You may like...
Design and Optimization of Sensors and…
Vinod Kumar Singh, Ratnesh Tiwari, …
Hardcover
R5,892
Discovery Miles 58 920
Glory of the Lord VOL 6 - Theology: The…
Hans Urs Von Balthasar
Hardcover
R5,608
Discovery Miles 56 080
Advances in the Study of Behavior…
Marc Naguib, John C Mitani, …
Hardcover
R2,950
Discovery Miles 29 500
When Compressive Sensing Meets Mobile…
Linghe Kong, Bowen Wang, …
Hardcover
R2,653
Discovery Miles 26 530
|