'n Afgetrede navorser raak betrokke in ’n vete met die bure na
hulle twee reusagtige bome op sy erf afkap. Terwyl hy probeer wraak
neem (met komiese gevolge!), kom sy joernalis-dogter op die spoor
van ’n geheimsinnige graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se
Vetruviaanse Man op stadsmure in Johannesburg aanbring. Die verhaal
speel af in die voorstede van Johannesburg en die distopiese
ruimtes van Hillbrow. ’n Slim, humoristiese roman cum speurverhaal
deur ’n bekroonde dramaturg.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!