0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Die DJ (Afrikaans, Paperback): Simon Bruinders Die DJ (Afrikaans, Paperback)
Simon Bruinders
R175 R162 Discovery Miles 1 620 Save R13 (7%) Ships in 5 - 10 working days

'n Seun word groot in die platteland waar die lewe hemel is, totdat sy pa sterf. Hy word weggeskeur van Zoar en verhuis na Mitchells Plein waar hy kennis maak met sy passie (DJ) maar ook verstrengel raak in dwelms. Hy vind bevryding en word 'n suksesvolle DJ. Hierdie boek vertel aan tieners dat daar hoop is, al is die lewe hel. Hierdie boek bied regte hoop aan duisende dwelm verslaafde Suid-Afrikaners.

Die sideboard (Afrikaans, Paperback): Simon Bruinders Die sideboard (Afrikaans, Paperback)
Simon Bruinders
R10 Discovery Miles 100 Ships in 5 - 10 working days

Dis die jaar 1939 - 'n jaar wat die wereld geskiedenis onherroeplik sou verander. Nasies - ook hier in die Unie van Suid-Afrika - oorweeg hul deelname aan wat sou word die mees verwoestende oorlog in mense heugenis. 1939 is ook 'n waterskeidingsjaar vir die Afrikaner waartydens hy na die depressiejare homself wil her posisioneer ten opsigte van skolastiese opvoeding, die ekonomie en die politiek. En hier aan die suidpunt van die land by George onder die Outenikwaberg, word Abraham tot die besef geruk dat boekgelerentheid belangrik gaan word vir sy onmiddellike nageslag. Hy het drome oor 'n lewe saam met Stella, die jong onderwyseres op wie hy verlief is. En 'n familie met kinders wat hy een dag op sy eie grond sal kan grootmaak. So begin Abraham se lewensreis, wat hom sal neem deur vreugde en moeilike tye, deur Sentraal en Noord Afrika, tot by Egipte. 'n Reis wat hom weer terugbring na George, na die vrugbare grond waar hy patats, bone en blomme kan plant. Waar die bosse teen die berg swarthout en geelhout lewer, waaruit hy 'n sideboard vir Stella wil maak. Die sideboard word uiteindelik meer as net 'n meubelstuk as geskenk aan sy vrou. Dit word 'n soort huisaltaar - 'n simbool van geloof. Maar die sideboard word - soos Abraham - voortdurend bedreig en byna deur die vuur vernietig. Op Abraham se reis ontmoet ons mense wat 'n bestaan uit die grond maak, hout uit die bos aandra. Ook die jongmense van die sestigs met 'n nuwe kultuur - die Ducktails en die Island Eagles - en die krismiskore wat sing deur die feestye. Die sideboard is 'n liefdesverhaal, van 'n man se liefde vir sy familie, sy gemeenskap en vir houtwerk. Maar dis veral 'n verhaal oor Abraham se stryd vir grond, na afloop van 'n belofte wat aan hom gemaak word. En van 'n kinderlike geloof, al woed die lewenstorme om jou. Dis ook die verhaal van Abraham se vriendskap met Kobus, die jong Afrikaner wie sy eie probleme het met sy familie, wat anders as hy oor die lewe dink. Die leser sal hierdie reis van Abraham van begin tot end wil meemaak.

A Handful of Earth (Paperback): Simon Bruinders A Handful of Earth (Paperback)
Simon Bruinders
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R193 Discovery Miles 1 930 Ships in 4 - 6 working days

For Abraham de Bruyn and the young men of The Island, World War II offers more than a chance to prove their mettle. Compensation for signing up to fight is a dream come true: each soldier will receive a piece of land to call his own. Having been removed to The Island years before from land at the foot of the majestic Outeniqua Mountains in the southern Cape, where they had lived and farmed for generations, they believe that Jan Smuts's war will finally put things right. Leaving his young wife and family behind, Abraham travels to North Africa. With him is his brother, Stanley, and Kobus, a wayward Afrikaner who is fighting alongside the Allies against the wishes of his Nationalist father. In Egypt, a fateful bullet sends Abraham home, but his battle is far from over as promises of land turn to dust. When in 1950 Abraham and his people are forced to move again, circumstances become almost unbearable. What does a good man have to endure for his own handful of earth? Simon Bruinders's novel, first published in Afrikaans as Die Sideboard, is not only the story of a family caught up in the throes of history. It is also a rich chronicle of an often overlooked community that toiled on South African soil for centuries, and bears witness to the resilience of the human spirit.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Art Peace
Carl Roberts Paperback R361 Discovery Miles 3 610
Transforming Research Libraries for the…
Barbara Dewey Paperback R1,325 Discovery Miles 13 250
W. A. Cuthbertson - Artist-Explorer…
Robin J.H. Fanshawe Hardcover R1,034 Discovery Miles 10 340
Taking Heaven Lightly - A Near Death…
Roisin Fitzpatrick Paperback R261 Discovery Miles 2 610
Culture and Customs of Hungary
Oksana Ritz-Buranbaeva, Vanja Mladineo Hardcover R1,728 Discovery Miles 17 280
The Future Of Leadership Is Collegiality
Mike Teke Paperback R280 R250 Discovery Miles 2 500
An Account of the Most Important Public…
Charles Purton Cooper Paperback R639 Discovery Miles 6 390
Growing Greatness - A Journey Towards…
Pepe Marais Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120
Bennett Read CycloTech Stick Vacuum…
R887 Discovery Miles 8 870
Mindfulness Meditations for Stress - 100…
Denise G Dempsey Paperback R402 R379 Discovery Miles 3 790

 

Partners