0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Glam-divas 3: Lienka (Afrikaans, Paperback): Solet Scheeres Glam-divas 3: Lienka (Afrikaans, Paperback)
Solet Scheeres
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

Lienka, Didi en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, 'n funky agentskap wat partytjies reel, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Daarom gryp hulle die kans aan toe iemand hulle vir 'n groot ontwerpkompetisie inskryf. Didi is oortuig hulle African Unicorn-ontwerpe gaan die beoordelaars se voete onder hulle uitslaan.

Glam Divas Omnibus (Afrikaans, Paperback): Solet Scheeres Glam Divas Omnibus (Afrikaans, Paperback)
Solet Scheeres
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Talia, Didi en Lienka is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Noudat hulle in graad tien is, weet hulle presies wat die skool nodig het: ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie.

Tussen die agentskap, meisies wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewens te versuur en seuns wat hulle knieë lam maak, is daar nooit ’n vervelige oomblik nie.

Lees nou al drie hierdie geliefde verhale saam in een lekkerlees-omnibus. Daar is 552 bladsye in hierdie monster van ‘n boek. Uitstekende waarde vir geld en die beste ding ooit tydens grendeltyd!

Met ’n sterk fokus op entrepreneurskap kan hierdie reeks jong meisies bemagtig en inspireer om hulle belangstellings en talente te verander in vaardighede wat hulle toekoms kan bou.

Jou Kind En Verlies - Spel, Aktiwiteits, Lees En Gespreksidees Vir Alle Ouderdomsgroepe (Afrikaans, Paperback): Solet Scheeres Jou Kind En Verlies - Spel, Aktiwiteits, Lees En Gespreksidees Vir Alle Ouderdomsgroepe (Afrikaans, Paperback)
Solet Scheeres
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R296 Discovery Miles 2 960 Ships in 5 - 7 working days

’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.

Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.

Die dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.

Kinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.

Glam-divas 2: Didi (Afrikaans, Paperback): Solet Scheeres Glam-divas 2: Didi (Afrikaans, Paperback)
Solet Scheeres
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

Didi, Lienka en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, 'n funky agentskap wat partytjies reel, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Toe Didi voorspel dat die tweede kwartaal vervelig gaan wees, het sy geen benul hoeveel drama die komende Meidans gaan oplewer nie. Wat is Hlomla Khuni se storie? Hou hy regtig van haar? En hoe gaan sy haar pa oortuig dat Hlomla nie net 'n bedorwe rykmanskind is nie? Boonop is daar 'n nuwe meisie in die skool wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewe te versuur. En dit lyk of dinge tussen Talia en haar ou ook ernstig begin skeefloop...

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Terms And Conditions - Dreamland…
Lauren Asher Paperback  (2)
R295 R264 Discovery Miles 2 640
Stories for 8 Year Olds
Julia Eccleshare Paperback R137 Discovery Miles 1 370
The Hardest Fall
Ella Maise Paperback R293 R267 Discovery Miles 2 670
Ford Archive Gems: Part 1 - Nine Days in…
Graham Hill, Jim Clark DVD R335 Discovery Miles 3 350
FIFA Fever: Celebrating 100 Years of…
DVD  (1)
R398 Discovery Miles 3 980
Boxing In and Out of the Ring
DVD R102 Discovery Miles 1 020
AMA Motocross Championship Review: 2010
Ryan Dungey, Chad Reed, … DVD R528 R411 Discovery Miles 4 110
An Integral Approach to Transformative…
Dorrian Aiken Paperback R673 Discovery Miles 6 730
The Story of Lickle Bird
Catherine Bootland Hardcover R518 Discovery Miles 5 180
Magnetiize - Stop the chase. Understand…
John Sanei Paperback R345 R318 Discovery Miles 3 180

 

Partners