0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal awareness: family, relationship & social issues > Suicide, death & bereavement

Buy Now

Jou Kind En Verlies - Spel, Aktiwiteits, Lees En Gespreksidees Vir Alle Ouderdomsgroepe (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R258
Discovery Miles 2 580
You Save: R42 (14%)

Other Buying Options

Seller Price R286
Expected to ship within 5 - 7 working days

Jou Kind En Verlies - Spel, Aktiwiteits, Lees En Gespreksidees Vir Alle Ouderdomsgroepe (Afrikaans, Paperback)

Solet Scheeres

 (sign in to rate)
List price R300 Loot Price R258 Discovery Miles 2 580 You Save R42 (14%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.

’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.

Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.

Die dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.

Kinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners