|
Showing 1 - 2 of
2 matches in All Departments
Soos sy eerste bundel, Gebroke sinne, is JA! 'n kombinasie van Bos
se woorde (noem dit gedigte, mymerings of woordlandskappe) in
Nederlands en Afrikaans – hier in duet met beelde deur Eric de
Bruijn. Ja! is die tweede publikasie uit Stef Bos se pen en vertoon
heelwat ooreenkomste met sy eerste geskrewe projek, Gebroke sinne
(2004). Soos wat Gebroke sinne deur Marianna Booyens geillustreer
is, is die kunstenaar Eric de Bruijn by Ja! betrek. Die uitleg is
ook eenders aan die van Gebroke sinne. In teenstelling egter met
die vroeere publikasie wat volledig uit Nederlands in Afrikaans
vertaal is, is Ja! grotendeels in Nederlands geskryf met enkele
Afrikaanse tekste.
Met sy nostalgiese songs het die Nederlandse sanger Stef Bos
Suid-Afrikaanse gehore stormenderhand verower. Gebroke sinne is 'n
versameling songs wat Afrikaanse poesie geword het. Eenvoudige,
egte woorde wat tot die hart spreek.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.