|
Showing 1 - 5 of
5 matches in All Departments
"Stop! Ons is hier! roep Haas. Vos sit die tasse neer. Is jy
seker dat dit hier is? vra hy.Ek sien net sand. En water. En twee
bome. Die derde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit
ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige twee
dele aan. Vos en Haas op die eiland is geskryf in kort sinne, met
n effens meer gevorderde woordeskat wat rekening hou met die jong
leser se begripsvermoe. Die wisselende lettergroottes ondersteun
die intonasie en beklemtoning wanneer daar hardop gelees word.
Pluim besluit dis tyd om weg te kom uit die stad en die lee hok
in die heining lyk na 'n aanloklike alternatiewe woonplek. Die
vierde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten
opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige drie dele
aan.
Lees net hier: "Haai, Vos! Haai, Haas!" Dit is Uil wat so roep. Hy
sit in sy boom en wink deur die venster. "Dis snaaks," se Haas.
"Baie snaaks," se Vos. Want vandat Uil 'n eier het, wil hy niemand
sien nie. Vos en Haas, uit Sylvia Vanden Heede en illustreerder The
Tjong-Khing se eerste Vos en Haas-"groeiboek", het die harte van
ontelbare eerste lesers verower. Uiteindelik was daar 'n dik boek
wat hulle heeltemal op hul eie kon lees. Nou is daar meer van Vos
en Haas! Die stories en die karakters in Tot siens, Vos en Haas bou
voort op die eerste boek, en ook die moeilikheidsgraad vorm 'n
perfekte vervolg daarop. Soos die jong leser se vermoe groei, word
die taalgebruik van die boek geleidelik moeiliker. Die stories is
net so oorspronklik en vermaaklik as in die eerste boek.
Philosophical, wise, funny, true-to-child and wonderfully
illustrated stories about an unbreakable friendship between a panda
and a squirrel, from two world greats of children's literature.
Panda and Squirrel can't live without each other and do everything
together: lie on the rocks to look at the moon, take walks, play
games. One of their journeys lasts for only two steps, another day
they discover a newly hatched duckling. Sometimes they argue but
they always make up again. This a friendship for any day: roaring,
quiet, grumbling, snoring . . . always. These down-to-earth,
warmhearted friendship stories reach straight from the soul of one
six-year-old to another. Written by Ed Franck, one of Belgium's
most important and innovative children's writers, and illustrated
by The Tjong-Khing, a world-leading illustrator for children, whose
many accolades include nomination for the Hans Christian Andersen
Award.
|
You may like...
Nope
Jordan Peele
Blu-ray disc
R132
Discovery Miles 1 320
|