![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
Maak fantastiese video's en animasie om op YouTube te plaas en met jou vriende te deel! Droom jy daarvan om die volgende YouTube-sensasie te word? Of hou jy net daarvan om video's te maak? Moet jy 'n videojoernaal vir 'n skoolprojek maak? Ontdek die videomaak-proses van draaiboek tot skerm, met praktiese wenke, raad en kortpaaie vir jou eie opwindende projekte tuis. Hierdie boek bevat al die inligting wat jy nodig het om jou eie video's te maak. Ontdek die beste kamerahoeke, leer hoe om videomateriaal te redigeer, hoe om jou video aanlyn te kry, en hoe om veilig op die internet te bly. Gaan jy jou eie weervoorspelling opneem? 'n Kosmaakdemonstrasie verfilm? Jou troeteldier se lawwe toertjies op video vaslê? Of met die kamera oor jou geheime talente gesels? Video-idees bevat alles wat jy nodig het om die beste video's ooit te maak - van die keuse van jou kostuums tot daardie baie belangrike post-produksie-kortpaaie. Of jy nou spesiale geleenthede opneem, jou eie animasievideo's maak, 'n rekenaarspeletjie resenseer of 'n musiekvideo maak - hierdie briljante boek sal jou help om 'n ster en 'n videojoernalis te word!
|
You may like...
Digital Twin Technologies for Healthcare…
Rajesh Kumar Dhanaraj, Santhiya Murugesan, …
Hardcover
Shale Analytics - Data-Driven Analytics…
Shahab D. Mohaghegh
Hardcover
R4,051
Discovery Miles 40 510
Discovering Computers 2018 - Digital…
Misty Vermaat, Steven Freund, …
Paperback
Better Choices - Ensuring South Africa's…
Greg Mills, Mcebisi Jonas, …
Paperback
|