0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Gelukkige Slawe (Afrikaans, Paperback): Tom Lanoye Gelukkige Slawe (Afrikaans, Paperback)
Tom Lanoye; Translated by Daniel Hugo
R103 Discovery Miles 1 030 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

In Gelukkige slawe bevind twee Belgiese mans met presies dieselfde naam en van, Tony Hanssen, hulleself op 'n keerpunt. In Buenos Aires speel Tony Hanssen – eens 'n toerdirekteur op van die mees luuksueuse plesierbote ter wereld – 'n gevaarlike speletjie as toyboy van mevrou Bo Xiang, die bejaarde eggenote van 'n skatryk Chinese bouondernemer met legendariese genadeloosheid. In Suid-Afrika korrel 'n ander Tony Hanssen – die vlugtende rekenaarprogrammeerder van 'n bankrot bank – met 'n geweer na 'n renoster in die Krugerwildtuin. Die een Tony wil sy vryheid terughe, en die ander een sy gesin. Eers as hulle mekaar vir die eerste keer ontmoet, op 'n ander kontinent, blyk dit hoeveel hulle op mekaar aangewese is.

Sprakeloos (Afrikaans, Paperback): Tom Lanoye Sprakeloos (Afrikaans, Paperback)
Tom Lanoye; Translated by Daniel Hugo
R94 Discovery Miles 940 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

In die (outo)biografiese roman Sprakeloos vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood.

Terselfdertyd toon die roman die ontreddering van ’n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat dié verlies probeer besweer met ’n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal. Met heelwat humor neem die skrywer ook afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die sprankelende Vlaamse stadsbuurt waarin hy grootgeword het. Maar bowenal is dit ’n afrekening met sy ma – ’n klein, temperamentele amateuraktrise wat nie die teater en die werklike lewe uit mekaar kon hou nie. Sy vorm die middelpunt van talle tragikomiese familietaferele.

Die vertelling is vol oordaad, uitweidings en doelbewuste vertragings, maar in die hande van Tom Lanoye word dit ’n stilistiese kragtoer. Dit is ’n meesleurende en oorrompelende boek.

Slagterseun Met 'n Brilletjie (Afrikaans, Paperback): Daniel Hugo, Tom Lanoye Slagterseun Met 'n Brilletjie (Afrikaans, Paperback)
Daniel Hugo, Tom Lanoye
R80 Discovery Miles 800 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Tennyson - Rot
Tennyson Vinyl record R185 Discovery Miles 1 850
Kiss All The Time. Disco, Occasionally
Harry Styles CD R465 Discovery Miles 4 650
Advances in Photodiodes
Gian-Franco Dalla Betta Hardcover R3,632 Discovery Miles 36 320
Tomorrow The Rain Will Fall Upwards…
Tomorrow The Rain Will Fall Upwards Vinyl record R226 Discovery Miles 2 260
Pool Party - Summer Vibes
Various Artists CD R143 Discovery Miles 1 430
Madame X
Madonna CD  (2)
R164 Discovery Miles 1 640
Sensors for Food Safety and Quality
Arun K. Bhunia Hardcover R1,979 R1,696 Discovery Miles 16 960
Silent Movie
Quiet Village CD R342 Discovery Miles 3 420
Organic Light Emitting Devices
Jai Singh Hardcover R3,112 Discovery Miles 31 120
zK - Last Night
Z. K. Vinyl record R174 Discovery Miles 1 740

 

Partners