In Gelukkige slawe bevind twee Belgiese mans met presies dieselfde
naam en van, Tony Hanssen, hulleself op 'n keerpunt. In Buenos
Aires speel Tony Hanssen – eens 'n toerdirekteur op van die mees
luuksueuse plesierbote ter wereld – 'n gevaarlike speletjie as
toyboy van mevrou Bo Xiang, die bejaarde eggenote van 'n skatryk
Chinese bouondernemer met legendariese genadeloosheid. In
Suid-Afrika korrel 'n ander Tony Hanssen – die vlugtende
rekenaarprogrammeerder van 'n bankrot bank – met 'n geweer na 'n
renoster in die Krugerwildtuin. Die een Tony wil sy vryheid
terughe, en die ander een sy gesin. Eers as hulle mekaar vir die
eerste keer ontmoet, op 'n ander kontinent, blyk dit hoeveel hulle
op mekaar aangewese is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!